Ek weet die alles wat hier op die bladsy staan is nog in engels. Maar ek sal dit later vertaal. Vir nou wil ek net eers die ding aan die rol kry. Ons soek nog Afrikaners hierop wat hulle se sal se en skryf waaroor hulle n passie het. Maar vir nou oor die vertaling, dit sal maar eers moet wag.





