Gemeenskapsdagboek – wat gebeur alles in September
| Gebeurtenis | Kuns Mark |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 12 September 2009 tot 12 Desember 2009 |
| Tyd | 09:00 – 15:00 |
| Plek | Krugersdorp |
| Beskrywing | Nuwe kuns mark in Krugersdorp. Alle hand gemaakte produkte behalwe kos te koop. Stalletjies beskikbaar vir R185. |
| Padaanwysings | Hoek van Cecil Night en De Wet strate, Krugersdorp |
| Kontakpersoon | Jolene Richardson |
| Kontaknommer | 083 411 8226 |
| e-pos Adres | lienkiesa@yahoo.co.uk |
| Gebeurtenis | Kunsuitstalling |
| Provinsie | Oos-Kaap |
| Datum | 14 September 2009 tot 23 September 2009 |
| Tyd | 11h00 – 16h00 |
| Plek | Brightonlaan 38, Somerstrand, Port Elizabeth |
| Beskrywing | Kunstenaar en meester van houtkuns, Nico Swart se nuutste uitstalling: Exhibition Manor 38 |
| Padaanwysings | Sien bo |
| Kontakpersoon | Marelise |
| Kontaknommer | 0836510533 |
| e-pos Adres | marelise@gamtoos.co.za |
| Gebeurtenis | Natalie Chapman |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Dinsdag, 22 September 2009 |
| Tyd | 20h30 |
| Plek | Dorpstraat Restaurant Teater |
| Beskrywing | Volwasse Kontemporêr |
| Padaanwysings | Dorpstraat 59 Stellenbosch |
| Kontakpersoon | Michelle Nolte |
| Kontaknommer | 021 88 66 107 |
| e-pos Adres | info@dorpstraat.co.za |
| Gebeurtenis | TWEE KLASSIEKE WERKE deur die Universiteit van Pretoria orkes en kore. |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Dinsdag, 22 September 2009 |
| Tyd | 20:00 |
| Plek | Aula – Universiteit van Pretoria |
| Beskrywing | Two Classic Greats deur UP Kunste! Gounod se Santa Cecilia Mis met die UP simfonie-orkes van 112, 3 soliste, 5 harpe, orrel en die UP Konsertkoor van 250 gevolg deur Beethoven se Simfonie Nr 5. |
| Padaanwysings | AULA teater op UP Hoofkampus, h/v Universiteits- en Lynnwoodweg. Ingang in Lynnwood oorkant Roperstraat. Draai links na sekuriteit deurgang, vind parkering naby die teater. |
| Kontakpersoon | Philippa Kotzé |
| Kontaknommer | 0124202947 |
| e-pos Adres | philippa.kotze@up.ac.za |
| Gebeurtenis | Huis Otto Liefdadigheids Gholfdag |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Dinsdag, 22 September 2009 |
| Tyd | 10:00 |
| Plek | ERPM Gholbaan, Pretoriaweg, Boksburg Wes. |
| Beskrywing | Gholfdag om fondse in te samel vir Huis Otto Self-Help Sentrum vir Kwadrupliee. Die sentrum voorsien akkommodasie en dienste aan kwadrupliee en parapliee. |
| Padaanwysings | Vanaf Witbank op N12 neem die Jetpark afrit en draai links. Volg die pad tot by die gholfbaan op linkerkant. Vanaf Johannesburg op N12 neem die Jetpark afrit en draai regs en volg die pad tot by die gholfbaan op linkerkant. |
| Kontakpersoon | Huis Otto |
| Kontaknommer | 0118175496 / 0721751672 |
| e-pos Adres | quadotto@netactive.co.za |
| Gebeurtenis | Tulbagh Skou 2009 |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | 23 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | 10:00 tot laat |
| Plek | Tulbagh |
| Beskrywing | 136ste Lanbouskou – oudste aaneenlopende skou!Hooffokus: Perdekampioeneskappe (SA Vriesperd kampioenskappe / WP Ruiterkuns proewe asook Saalperde en Hackneys) Kunstenaars gedurende die skou: SAP Hondevertoning / Skoukoningin & Prinsesse / Steakaand en meer as 100 stalletjies! Facebook groep: Tulbagh Skou |
| Padaanwysings | R44 vanaf Kaapstad (N1)(kyk uit vir ons ‘banners’) |
| Kontakpersoon | Heidi Taljaard |
| Kontaknommer | 0836604841 |
| e-pos Adres | heidi.taljaard@gmail.com |
| Gebeurtenis | STAPWEEK – STAPPERS REUNIE |
| Provinsie | Noordwes |
| Datum | 23 September 2009 tot 4 Oktober 2009 |
| Tyd | Heel dag lank, elke dag- Sept. skoolvakansie |
| Plek | Eagle Cove Staproete – Magalies |
| Beskrywing | Kom stap saam. Alle stappers welkom! R90.00 per volw. per nag en R70.00 per kind p.n. Bespreek by Anvie Ventures |
| Padaanwysings | Beskikbaar by Anvie Ventures. |
| Kontakpersoon | Vivian Louw |
| Kontaknommer | 012 662 1140 |
| e-pos Adres | anvie@iburst.co.za |
| Gebeurtenis | Juanita du Plessis Konsert |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Woensdag, 23 September 2009 |
| Tyd | 19:00 |
| Plek | Alberton Burgersentrum |
| Beskrywing | Juanita du Plessis tree in Alberton op. Hierdie is n lekker kuier en ontspan geleentheid gemik op die hele gesin. Kostes is tussen R100 en R50 per persoon. |
| Padaanwysings | Alberton Burgersentrum, Gauteng |
| Kontakpersoon | Cynthia van Loggerenberg |
| Kontaknommer | 0828543004 |
| e-pos Adres | info@werner.za.net |
| Gebeurtenis | Magna Carta |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Woensdag, 23 September 2009 |
| Tyd | 20h30 |
| Plek | Dorpstraat Restaurant Teater |
| Beskrywing | British folk legends Magna Carta returns to tour South Africa in September and October.. Magna Carta is one of the longest running acoustic acts in the world, founded by North Yorkshireman Chris Simpson in 1969. Tom Hoy joined the group in the mid-70’s. They have toured 64 countries, recorded 30 albums and sold 8,000,000 albums world-wide. It was the albums Seasons’ and the magnificent classic ‘Lord of the Ages’, (regarded by many in South Africa as up there with ‘Dark side of the Moon’ and ‘Sergeant Pepper’) and the evergreen single ‘Airport Song’ that put them on the world map. From London’s Royal Albert Hall with the Royal Philharmonic Orchestra to the Montreux Festival and Lisbon Opera House and the Canterbury Festival in Ontario,Canada, to the ancient souk in Damascus, Syria, their timeless music has woven its magic across every kind of audience and nationality. Last year’s SA concert was completely sold out! |
| Padaanwysings | Dorpstraat 59 Stellenbosch |
| Kontakpersoon | Michelle Nolte |
| Kontaknommer | 021 88 66 107 |
| e-pos Adres | info@dorpstraat.co.za |
| Gebeurtenis | Stappersweek- Stap reunie |
| Provinsie | Limpopo |
| Datum | 23 September 2009 tot 4 Oktober 2009 |
| Tyd | Sept. Skoolvakansie |
| Plek | Bela-Bela, Nylstroom en Naboom |
| Beskrywing | Kom stap lekker saam op verskillende roetes beskikbaar: R90.00 per volw. en R70.00 p k per nag. Bespreek by Anvie Ventures: |
| Padaanwysings | Beskikbaar by Anvie Ventures |
| Kontakpersoon | Vivian Louw |
| Kontaknommer | 012 662 1140 |
| e-pos Adres | anvie@iburst.co.za |
| Gebeurtenis | GiG Youth Camp |
| Provinsie | Noordwes |
| Datum | 23 September 2009 tot 25 September 2009 |
| Tyd | 12:00 |
| Plek | Konka Kampe Magaliesburg |
| Beskrywing | Jongmense (14 jaar en op) gaan saamtrek, lekker kamp en die Here se Naam vir 2 dae grootmaak. Sprekers soos Gary Kieswetter en sangers soos Retief Burger, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld en John Ellis van Tree63 gaan die praise & worship doen. |
| Padaanwysings | www.konka.co.za |
| Kontakpersoon | Elize Stoop |
| Kontaknommer | 0716714761 |
| e-pos Adres | info.gigministries@gmail.com |
| Gebeurtenis | Dames Oggend met Glam Guru |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Donderdag, 24 September 2009 |
| Tyd | 09:00 |
| Plek | Hervormde Kerk Magalies Moot |
| Beskrywing | NG Wesmoot hou `n dames oggend saam met die gewilde kyknet ster “die Glam Guru” teen R100 per persoon. |
| Padaanwysings | Van der Hoff weg oppad na Hartebeespoortdam. Regs in Charl straat en dan regs in Roux straat. |
| Kontakpersoon | Bothma Willanie |
| Kontaknommer | 0823387055 |
| e-pos Adres | Willanie.Bothma@eds.com |
| Gebeurtenis | Kalahari Kuierfees |
| Provinsie | Noord-Kaap |
| Datum | 24 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | Vroeg tot baie laat |
| Plek | Upington |
| Beskrywing | ‘n Heerlike kuierfees vir die hele gesin met kunstenaars soos Juanita, Theuns Jordaan. Sport, meerkatgat vir jong mense, kindertent, teater produksies, stalletjies en ABSA vryverhoog. Vele meer. Kom geniet jouself |
| Padaanwysings | DIe eiland kampterrein langs die Oranje-Rivier, net nadat jy oor die brug in Upington gery het.Aanwysings |
| Kontakpersoon | Elna Bezuidenhout |
| Kontaknommer | 054 332 1100 |
| e-pos Adres | amorine@transquote.co.za |
| Gebeurtenis | Richard & Lochner |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Donderdag, 24 September 2009 |
| Tyd | 20h30 |
| Plek | Dorpstraat Restaurant Teater |
| Beskrywing | Oor die afgelope twintig jaar is Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock bekende name in die Afrikaanse musiekwêreld. Met treffers soos Tussen Treine, Ballade vir ‘n Enkeling, Liefliedjie en Die Kinders van Afrika het hulle diep spore getrap in Afrikaans. Sowat tien jaar gelede het Andrew Roos hom by hulle aangesluit. |
| Padaanwysings | Dorpstraat 59 Stellenbosch |
| Kontakpersoon | Michelle Nolte |
| Kontaknommer | 021 88 66 107 |
| e-pos Adres | info@dorpstraat.co.za |
| Gebeurtenis | SABT Wes-Kaap Boerboel Skou |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Donderdag, 24 September 2009 |
| Tyd | Registrasies 09h00, Skou 10h00 |
| Plek | Brackenfell Sportgrond |
| Beskrywing | Die SA Boerboel Telersvereniging bied weereens sy jaarlikse Wes-Kaap Skou, wat een van die 6 streekskoue is wat landwyd aangebied word, te Brackenfell aan. Die skou bestaan uit 24 kategorieë – vanaf die babaklas (6 weke) regdeur tot by die seniors (ouer as 2 jaar). Die hoogtepunt sal dan die aanwys van die Groot Kampioen reun en teef wees. Van die SABT se keurders en hondekenners sal die beoordeling waarneem. Wenners sal aangewys word op grond van die hond wat oor die beste kombinasie van temperament, algemene bouvorm, algemene gesondheid en funksionaliteit beskik. Die nasionale Kampioenskapskou sal dan op 7 November in Parys, Vrystaat plaasvind. Enige Boerboel met bewys van voorgeslag mag (wat by registrasie ingedien moet word) inskryf. Eienaars van honde wat 6 maande of jonger is, moet kan bewys dat die honde se inentings op datum is. Die publiek is welkom om die dag se verrigtinge by te woon om hierdie uitsonderlike ras beter te leer ken. Verversings, Boerboelboeke en -produkte sal te koop aangebied word, en ‘n fotograaf se dienste sal ook beskikbaar wees om die vierbenige sterre af te neem. |
| Padaanwysings | sien asb www.sabt.co.za vir kaart en padaanwysings |
| Kontakpersoon | Aldu Le Grange |
| Kontaknommer | 083 462 0817 |
| e-pos Adres | algrange@ct.stormnet.co.za |
| Gebeurtenis | ALLEENLOPER SAMEKOMS |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Donderdag, 24 September 2009 |
| Tyd | Vanaf 10h00 |
| Plek | CENTURION |
| Beskrywing | ALLEENLOPER SAMEKOMS vir alleenlopers, geskeides, weduwees en wewenaars van oral. Kuier gesellig saam Ontmoet nuwe vriende en vriendinne met dieselfde belangstellings.Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Middag Ete ingesluit. |
| Padaanwysings | Word verskaf by bespreking |
| Kontakpersoon | Cotie |
| Kontaknommer | 012-6675317 |
| e-pos Adres | cotie@telkomsa.net |
| Gebeurtenis | Prime Circle at The Town Square |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Donderdag, 24 September 2009 |
| Tyd | Show starts at 13h00 and again at 14h30 on both da |
| Plek | Gold Reef City Theme Park |
| Beskrywing | Prime Circle, South Africa’s premier live rock band, is heading for The Town Square at the Gold Reef City Theme Park for two explosive performances on 24 September (Heritage Day) and 27 September. |
| Padaanwysings | Gold Reef City Theme Park, Northern Parkway, Ormonde. |
| Kontakpersoon | Gold Reef City Theme Park |
| Kontaknommer | 011 248 6800 |
| e-pos Adres | info@goldreefcity.co.za |
| Gebeurtenis | Overberg Cliviaskou |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | 24 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | 9 vm – 5 nm |
| Plek | Hermanus |
| Beskrywing | Vind plaas in die Ronde saal van die NG kerk Hermanus. Bekende kwekers stal uit. R10 p.p toegangsgeld |
| Padaanwysings | Kerkstraat, Hermanus. Skuins oorkant ABSA Bank. |
| Kontakpersoon | Eugenie Nolte |
| Kontaknommer | 0283124245 |
| e-pos Adres | cfcordier@telkomsa.net |
| Gebeurtenis | Walvis Fees |
| Provinsie | Oos-Kaap |
| Datum | 24 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Heeldag |
| Plek | Witsand |
| Beskrywing | Baba Walvis Fees met vele aktiwiteite insluitend visvang kompetisies op die Breederivier, fietsry, half maraton, potjiekos en meer. Gaan na www.witsand-festival.co.za |
| Padaanwysings | Vanaf George, neem N2 rigting Kaapstad. Net na Heidelberg is die afdraai na Witsand. +/- 190km vanaf George lughawe |
| Kontakpersoon | Helen Heyns |
| Kontaknommer | 0824114545 |
| e-pos Adres | gerrit@centraldev.co.za |
| Gebeurtenis | Waterberg Wildsfees |
| Provinsie | Limpopo |
| Datum | 24 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | Van 08:00 tot laat |
| Plek | Vaalwater |
| Beskrywing | Wildsfees. Baba, potjiekos, 4×4, sang, Mej Waterberg kompetisie, kindervermaak, stoetvee uitstallings, stalletjies, wild seminaar, RPO seminaar, KUNSTENAARS: Lianie May, Bok van Blerk, Prop, Amor Vitone, Pieter Smit, Wynand en Chere, Kurt Durren, Pieter Koen. Bie vermaak vir groot en klein. |
| Padaanwysings | 170 km van Pretoria. Ry met N1 noord en draai af by Modimole afdraai. Ry deur Nylstroom(Modimolle) en 60 km verder is Vaalwater in die hartjie van die Waterberge. |
| Kontakpersoon | Albert Berg |
| Kontaknommer | 0847993120 |
| e-pos Adres | jaberg@vodamail.co.za |
| Gebeurtenis | Jaarlikse ‘Music at the Museum’ Fees |
| Provinsie | KwaZulu-Natal |
| Datum | Donderdag, 24 September 2009 |
| Tyd | 9:00-22:00 |
| Plek | Voortrekker/ Msunduzi Museum, Pietermaritzburg |
| Beskrywing | Hierdie jaar het ons ‘n groter, beter fees wat die hele dag lank gaan duur. Kaartjies kos slegs R15 per sessie. Oggendsessie: Kore en Opera. Middag: Volksdanse en Gospel. Aand: Jazz en Popmusiek. Iets vir ALMAL! |
| Padaanwysings | Hoek van Boshoff en Langalibalelestrate, Pietermaritzburg |
| Kontakpersoon | Riana Mulder |
| Kontaknommer | 033 3946834/5 |
| e-pos Adres | rmulder@msunduzimuseum.org.za |
| Gebeurtenis | Winnie the Pooh |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 24 September 2009 tot 4 Oktober 2009 |
| Tyd | The show runs twice daily at 11h30 and 14h10 |
| Plek | Gold Reef City Theme Park |
| Beskrywing | The world’s most loved bear is coming to Jozi’s number one family entertainment destination this spring. Winnie the Pooh, the idol of A.A.Milne’s much-loved Pooh Stories, is starring in his own musical spectacular at Gold Reef City Theme Park from 24 September to 4 October 2009The show, presented in association with Peoples Theatre, will bring the delightful adventures of Pooh, Christopher Robin, Piglet, Owl, Tigger, Kango, Roo and Eeyore to life in a dynamic musical production packed with warmth and humour on the Hippodrome stage. |
| Padaanwysings | Gold Reef City Theme Park, Northern Parkway, Ormonde. |
| Kontakpersoon | Gold Reef City Theme Park |
| Kontaknommer | 011 248 6800 |
| e-pos Adres | info@goldreefcity.co.za |
| Gebeurtenis | Reunie |
| Provinsie | Noord-Kaap |
| Datum | 24 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Heeldag |
| Plek | Sprinhbok |
| Beskrywing | Reunie 1978-1980 Matrikulante van Hoërskool Namakwaland Springbok |
| Padaanwysings | Volg Later |
| Kontakpersoon | Huipie Schreuder |
| Kontaknommer | 0829214463 |
| e-pos Adres | huipie@barvallei.co.za |
| Gebeurtenis | Re-unie tydens Barber Reef fees |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Datum | 24 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | Vroeg tot laat |
| Plek | Barberton |
| Beskrywing | Alle oud-studente (alle jare) van die Hoërskool Barberton word uitgenooi na ‘n masiewe re-unie tydens die eerste Barber Reef Festival. Kom kuier saam, dis beter as Facebook! |
| Padaanwysings | Op die Hoërskool Barberton terrein |
| Kontakpersoon | Wandi Rovati |
| Kontaknommer | 013 712 1120 |
| e-pos Adres | barhigh@soft.co.za |
| Gebeurtenis | 4 U Gospel Fees |
| Provinsie | KwaZulu-Natal |
| Datum | 24 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | 9:00 Donderdag oggend tot 12:00 Sondag Middag. |
| Plek | Utrecht KZN |
| Beskrywing | Die 4 U Gospel Fees is ‘n eerste vir Utrecht, maar beslis nie die laaste nie. Soos reeds genome is hierdie fees vir die hele Noord Kwa Zulu Natal en ook vir diegene wat baie ver bly en ‘n behoefte het aan ‘n lekker “praise & worship” naweek.Eers wil ek julle vertel watter kunstenaars by hierdie gospel fees gaan optree. Mense soos: Danie Botha; Julius Magan; Melanie Steenkamp; Willie van die Wenspan; Alive 4 Christ van Cobus van Rensburg; Karen Kerr en Rejoice Dancing Group; Sybrand Kleingeld; Jannie Theron en nog baie ander het reeds bevestig dat hulle hier gaan optree. Ons beoog om hierdie ‘n naweek van suiwer gospel te maak. Gesinne wat saam wil kuier en Ons Vader wil loof en prys kry ‘n geleentheid daarvoor. Minder bekende kunstenaars word ook die geleentheid gebied om hulle self aan die publiek bekend te stel met hulle sang. Daar sal genoeg vir oud en jonk wees om te geniet. Ek dink spesifiek aan die Alive 4 Christ groep van Cobus van Rensburg wat die tieners gaan bedien en Willie van die Wenspan wat die kleiner mensies gaan besig hou. |
| Padaanwysings | www.utrecht.co.za |
| Kontakpersoon | Mienkie Ferreira |
| Kontaknommer | 0783034466 |
| e-pos Adres | mienkie@4ufestival.co.za |
| Gebeurtenis | albertinia aalwynfees |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | 24 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | vanaf 19h00 |
| Plek | albertinia |
| Beskrywing | Dit is die fees met gees. Iets vir elkeen van vermaak met kunstenaars soos Wicus van der merwe, Zak van Niekerk, Basjan,Wynand windpomp, Eclipse; plaaslike talent, kindervermaak, speletjies, 101 km fun run quad event, bigscreen rugby; 6 a side sokker toernooi, baie kos, potjiekoskompetisie, vlotte, optog en boeremusiekgilde wat heeldag musiek buite gaan maak en nog vele meer. |
| Padaanwysings | 40 km vanaf Riversdal, 3 ure vanaf Kaapstad op die N2 ingang Albertinia en 1km na feessaal in stasiestraat. Feesaanwysings sal sigbaar wees. |
| Kontakpersoon | Albertinia Toerisme Buro |
| Kontaknommer | 028-735 1000 |
| e-pos Adres | albinfo@telkomsa.net |
| Gebeurtenis | White Mountain Folk Festival |
| Provinsie | KwaZulu-Natal |
| Datum | 24 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Gates open at 8am on Thursday 24 Sept |
| Plek | White Mountain Lodge near Estcourt |
| Beskrywing | If you want to escape the city and chill out in a superb mountain setting while listening to acoustic performances by some of the country’s top artists, then look no further than the annual White Mountain Folk Festival.Coinciding with Heritage Day and the start of the school holidays, this intimate, family-friendly festival runs over four days from September 24 to 27 and is held at White Mountain Lodge near Giant’s Castle in the beautiful Central Drakensberg region of KwaZulu-Natal.
Featured acts include Rambling Bones, the alter ego of Jay Bones, frontman for popular ska/punk band Fuzigish; Wonderboom’s Cito, performing songs from his soon-to-be released debut solo album; as well as a rare, acoustic solo performance by Bertie Coetzee, lead vocalist for Afrikaans folk rock outfit Zinkplaat. Also on the bill are Farryl Purkiss, Josie Field, Larry Amos, Gary Thomas, Laurie Levine, Redhand Blues Band, Joshua Grierson, Andra, Barry Thomson, Flowing Water Band and Catlike Thieves, to name but a few. Other attractions range from abseiling, paintball and helicopter flips to fishing, boating, hiking and a zip line across a nearby 100m-wide gorge. There’s also a beer market featuring several local breweries, colourful arts and crafts and a variety of food stalls catering for all tastes. Festival-goers can also make full use of the lodge’s facilities, including a restaurant, pub, games room, swimming pool and satellite TV. Now in its fourth year, White Mountain is KZN’s only acoustic music festival and has quickly become a firm favourite on the events calendar. Tickets are available at Game stores in KZN (R400), Computicket (R450) and at the festival gate (R500). The price includes camping for the entire festival and children under 12 pay R50. For more information, visit www.whitemountain.co.za or contact Pedro at 082 892 6176. |
| Padaanwysings | 34km from Estcourt, 200km from Durban and 430km from Johannesburg on tarred roads. |
| Kontakpersoon | Mandy Carlo |
| Kontaknommer | 0824477258 |
| e-pos Adres | mandy@c-weed.com |
| Gebeurtenis | ABO Toer na Mpumalanga |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Datum | 25 September 2009 tot 28 September 2009 |
| Tyd | 8h00 |
| Plek | Mpumanlaga |
| Beskrywing | ABO-TOER NA MpumalangaDie Vriende van Oorlogsmuseum in Bloemfontein, se Pretoria tak het ‘n toer saamgestel “Op die Voetspore van genl Ben Viljoen”. Die toer begin Donderdag, 24 September met ‘n lesing deur dr van Dyk, van Bloemfontein, oor die lewe van genl. Viljoen. Die lesing vind die aand by Afrikaans Hoër Seunskool plaas. Die toer vertrek per bus Vrydag 25 September om 8h00 vanaf Affies na Belmoralstasie en die konsentrasiekamp. Die gevegsterrein waar die gevegte van Rhenosterskop en Kobaltmyn plaasgevind het, is van die plekke wat besoek gaan word, in die Middelburg – Groblersdal omgewing. Ons gaan ook by genl JBM Hertzog se graf aandoen. In die Groblersdal omgewing besoek ons o.a. Meyer de Kock se graf op die plaas Windhoek, wat as basiskamp vir genl. Ben Viljoen gebruik is, tot kort voor hy gevange geneem is.
Daarna besoek ons gevegsterreine in die omgewing van Dullstroom, Belfast, Tonteldoos en Roossenekal. Ander besienswaardighede waaronder Tant Raal Botha se hospitaal by Broederstroom en die Laersdrift nedersetting word ook aangedoen |
| Padaanwysings | Vertrek vanaf Affies, Kotze straat Pretoria |
| Kontakpersoon | Ansie Wondergem |
| Kontaknommer | 021-346 7454 |
| e-pos Adres | gert.theart@vodamail.co.za |
| Gebeurtenis | 1989 Hoerskool Rob Ferreira matriekklas 20 jaar reunie |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Datum | 25 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | 18h00 & 15h00 |
| Plek | Hoerskool Rob Ferreira |
| Beskrywing | Matriekklas van 1989 hou hul 20 jaar reunie by die skool op Vrydag en Saterdag, 25 – 26 September 2009. |
| Padaanwysings | By die skool se lapa |
| Kontakpersoon | Anne Meyer (nee Douglass) |
| Kontaknommer | 0837875624 |
| e-pos Adres | annewmeyer@hotmail.com |
| Gebeurtenis | RABIE/RABE FAMILIE SAAMTREK |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | 25 – 27 September 2009 |
| Plek | Worcester |
| Beskrywing | Die Rabie/Rabe familie hou weer ‘n saamtrek by ‘Kleinplasie” op Worcester in die Boland. |
| Padaanwysings | Kontak my vir meer inligting. |
| Kontakpersoon | Dianne Coetzee |
| Kontaknommer | 083 5359546 |
| e-pos Adres | singa@telkomsa.net |
| Gebeurtenis | LEMMER FEES |
| Provinsie | Afrika |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Die naweek |
| Plek | HARTBEESFONTEIN NOORD WES |
| Beskrywing | LEMMER-FEES 25- 27 SEPTEMBER 2009 TE HARTBEESFONTEIN (NOORD-WES)Alle Lemmers en aangetroude familie van die Lemmers word genooi na bogemelde driejaarlikse fees. Koste is minimaal en die program is interessant; onder andere word die hersiene Lemmer-boek bekendgestel en die Lemmer-familiebond van SA word amptelik gestig; ’n konsert en ook ’n besoek aan ’n wildplaas vorm deel van die program. Bespreking nie later nie as 31 Augustus is ’n vereiste. Kontak Frikkie of Madré Lemmer by selfoonnommer 082 944 0633. LEMMER FAMILY GATHERING All Lemmers en family married to Lemmers are invited to the festival mentioned above which takes place on a three yearly basis. |
| Padaanwysings | Frikkie sal verskag |
| Kontakpersoon | Frikkie of Madre |
| Kontaknommer | 082 944 0633 |
| e-pos Adres | johan.fourie@lionsure.com |
| Gebeurtenis | reunie 1969 matriek Louis Trichardt |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | HEELDAG |
| Plek | Louis Trichardt |
| Beskrywing | 1969 Matrieks en almal wat saam was, reunie by Mountain View Hotel in Louis Trichardt. epos na tjaard@duplessisrsa.com |
| Padaanwysings | Louis Trichardt |
| Kontakpersoon | tjaard du plessis |
| Kontaknommer | 0736862717 |
| e-pos Adres | tjaard@duplessisrsa.com |
| Gebeurtenis | Hoërskool Bonnievale Matrieks 1969 reunie |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Sal bepaal word |
| Plek | Bonnievale |
| Beskrywing | Die 1969 Matrieks van Hoërskool Bonnievale hou reunie op 25-27 September 2009 op Bonnievale. Belangstellendes, wat ons onderwysers, ASOOK Sub A’s van 1958 tot St. 8 (1967)! insluit, moet asb. so gou moontlik hul kontakbesonderhede aan Maretha (Odendal) van Niekerk stuur by marethavn@gmail.com |
| Padaanwysings | Besonderhede later |
| Kontakpersoon | Maretha Van NIekerk |
| Kontaknommer | 0836633346 |
| e-pos Adres | marethavn@gmail.com |
| Gebeurtenis | 20-Jarige feeskampe |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Vrydagmiddag tot Sondagmiddag |
| Plek | Woord in Aksie Kampterrein |
| Beskrywing | Woord in Aksie nooi alle oud kampers uit na die twee opkomende feeskampe om hulle 20-jarige bestaan te vier. Die kampe word by die Pretoria kampterrein aangebied en alle oud-kampers oor die hele land word uitgenooi. Die feeskamp vir vroue is die naweek van 25 tot 27 September 2009 en die mannekamp is die naweek van 9 tot 11 Oktober 2009. Kom vier saam fees met vrolike en dankbare harte om aan GOD al die eer te bring vir SY genade in ons lewens. |
| Padaanwysings | Is beskikbaar op ons webwerf www.wia.org.za |
| Kontakpersoon | Frikkie Pistorius |
| Kontaknommer | 012-8083953/4 |
| e-pos Adres | frikkie@wia.org.za |
| Gebeurtenis | Hoerskool Zwartkop 20jaar reunie |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Vrydag, 25 September 2009 |
| Tyd | 16:00 – laat |
| Plek | Ho’erskool Zwartkop |
| Beskrywing | Ons beplan die 20 jaar reunie vir alle 1989 matrix.By die skoolsaalRSVP Tanya 082 997 0744 Mark Gentle 082 464 6892 |
| Padaanwysings | by die skool saal |
| Kontakpersoon | Tanya Fourie |
| Kontaknommer | 0829970744 |
| e-pos Adres | tanya@ractech.co.za |
| Gebeurtenis | Hoerskool Verwoerdburg Matrieks 1989 reunie |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 25 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | Vrydag 25 September vanaf 15:00 |
| Plek | Centurion |
| Beskrywing | Die 1989 matrieks van Hoerskool Verwoerdburg hou reunie op 25 en 26 September 2009. Belangstellendes, wat onderwysers van 1989 insluit, moet hul kontakbesonderhede stuur aan woeries89@mweb.co.za |
| Padaanwysings | Die funksie sal by Zwartkops lapa in Wierdalaan, Centurion gehou word. |
| Kontakpersoon | Richard Stone |
| Kontaknommer | 0836009415 |
| e-pos Adres | woeries89@mweb.co.za |
| Gebeurtenis | Hoerskool Verwoerdburg Matrieks 1989 reunie |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 25 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | Vrydag 25 September vanaf 15:00 |
| Plek | Centurion |
| Beskrywing | Die 1989 matrieks van Hoerskool Verwoerdburg hou reunie op 25 en 26 September 2009. Belangstellendes, wat onderwysers van 1989 insluit, moet hul kontakbesonderhede stuur aan woeries89@mweb.co.za |
| Padaanwysings | Die funksie sal by Zwartkops lapa in Wierdalaan, Centurion gehou word. |
| Kontakpersoon | Richard Stone |
| Kontaknommer | 0836009415 |
| e-pos Adres | woeries89@mweb.co.za |
| Gebeurtenis | Reunie – 1989 Matrieks – Hoerskool Worcester-Oos |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Aandfunksie |
| Plek | Worcester |
| Beskrywing | Ons is op soek na die 1989 matriek klas van die Hoerskool Worcester-Oos. Stuur asb kontakbesonderhede dringend! |
| Padaanwysings | Sal volg |
| Kontakpersoon | Marlene Burger |
| Kontaknommer | 0832567879 |
| e-pos Adres | marlene.burger@paarlweb.co.za |
| Gebeurtenis | 40 JR REÜNIE 1969 MATRIEKS HOËRSKOOL SWARTLAND |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | 25 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | 19:00 |
| Plek | Malmesbury |
| Beskrywing | Dit is al weer 10 jr later. Ons soek nog dringend na ‘n paar maats. |
| Padaanwysings | OLOK-saal, Hoërskool Swartland, Dirkie Uysstraat, MALMESBURY |
| Kontakpersoon | Annalene Barnard |
| Kontaknommer | 072 013 7708 |
| e-pos Adres | annalene.barnard@yahoo.com |
| Gebeurtenis | REÜNIE HOËSKOOL KOFFIEFONTEIN |
| Provinsie | Vrystaat |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | 18:00 |
| Plek | KOFFIEFONTEIN |
| Beskrywing | Die Hoërskool Koffiefontein vier vanjaar hul 125ste bestaansjaar. Ons beplan ‘n reünie vir alle oudskoliere en oudpersoneel vir die naweek van 25 – 27 September 2009. Dit gaan gepaard met ‘n lekker kuieraand (Vrydagaand), Saterdag gaan ons karnaval hou en die aand verder kuier. Sondag sluit ons af met ‘n kerkdiens.Skakel asseblief die skoolkantoor vir besprekings. By 053 2050 004 |
| Padaanwysings | Hampden weg nr 4, HOËSKOOL KOFFIEFONTEIN |
| Kontakpersoon | Daleen Grobbelaar |
| Kontaknommer | 0824455321 |
| e-pos Adres | daleeng101@gmail.com |
| Gebeurtenis | H/skool Ermelo 1989 Matriek Reunie |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Begin die vrydag 18:00 |
| Plek | H/skool Ermelo |
| Beskrywing | Die 1989 matrieks hou reunie gedurende die naweek van die 25 September. Vir meer inligting skakel vir Done Arnoldi by 0834071036 |
| Padaanwysings | Vergader by Klub 1000 om 18:00 vrydag 25 September |
| Kontakpersoon | Phillip Breedt |
| Kontaknommer | 0828041231 |
| e-pos Adres | fanta@erries.co.za |
| Gebeurtenis | Persian Tawla |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Vrydag, 25 September 2009 |
| Tyd | 17:30-21:00 |
| Plek | Nederburg Veilingkompleks |
| Beskrywing | 350 gelukkige liefhebbers van kos en wyn uit die boonste rakke kan hul tydens die Persië na Paarl fees, wat deel uitmaak van die bekende Cultivaria geleentheid, gereed maak vir ‘n aand van proegenot op Vrydag 25 September by die Nederburg Veilingkompleks. Die koningin van Kaaps Maleise kos en eienaar van die bekende Kontreihuis Restaurant by die Zomerlust Gastehuis, Cass Abrahams, gaan gaste tydens die Persiese Tawla (tafel) geleentheid betower met haar kenmerkende kookkuns hand aan hand met ‘n seleksie van die Paarl se voorste wyne. Kaartjies is beskikbaar teen R150 per persoon by www.cultivaria.com of by die deur. www.persiatopaarl.co.za. |
| Padaanwysings | Nederburg Veilingkompleks Paarl |
| Kontakpersoon | Annelize Stroebel |
| Kontaknommer | 021 863 4886 |
| e-pos Adres | admin@paarlwine.co.za |
| Gebeurtenis | 1989 Matriek Reunie |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Begin die vrydag 18:00 |
| Plek | H/skool Ermelo |
| Beskrywing | Die 1989 matrieks hou reunie gedurende die naweek van die 25 September. Vir meer inligting skakel vir Done Arnoldi by 0834071036 |
| Padaanwysings | Pretoria, Witbank, Middelburg, Hendrina, Ermelo |
| Kontakpersoon | Phillip Breedt |
| Kontaknommer | 0828041231 |
| e-pos Adres | fanta@erries.co.za |
| Gebeurtenis | Re-unie-JBMHERTZOGHOëSKL -1965 |
| Provinsie | Vrystaat |
| Datum | 25 September 2009 tot 26 September 2009 |
| Tyd | 17.30nm |
| Plek | Bloemfontein- Skoolsaal |
| Beskrywing | Re-unie: 44jr – 1965 Matriekklas-JBM- Kontakpersoon = ELIZE STOCKIGT ; 082 411 6190 |
| Padaanwysings | BloemfonteinHoërskool, Gladstoneweg, Bayswater, Bloemfontein |
| Kontakpersoon | Andre Groenewald |
| Kontaknommer | 082836671 |
| e-pos Adres | agroen@wol.co.za |
| Gebeurtenis | 1979 Reunie Hoërskool Ben Viljoen |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Datum | 25 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Vrydag tot Sondag |
| Plek | Marble Hall |
| Beskrywing | Bymekaar kom op Bow-Inn naby Marble Hall en sommer net ‘n lekker kuier en weersiens. |
| Padaanwysings | Kontak asb Yvonne by 082 777 2019 of botesy@atlantic.net, of vir Krisjan by 082 897 0002 of Corlette by corlette@internext.co.za |
| Kontakpersoon | Janine Welgemoed |
| Kontaknommer | 082 924 0312 |
| e-pos Adres | janinewel@webmail.co.za |
| Gebeurtenis | Anna Davel |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 20h30 |
| Plek | Dorpstraat Restaurant Teater |
| Beskrywing | Anna Davel het sopas ‘n nuwe cd vrygestel met die titel Linger Longer. Sy doen haar jaarlikse solo-vertoning by Dorpstraat en die gehoor kan uitsien na ‘n seleksie van haar kenmerkende oorspronklike musiek (Gypsy, As jou hart reg klop) asook meer bekende Jazz Swing musiek van die 20’s en 30’s (Frank Sinatra, Dean Martin, Nat King Cole). |
| Padaanwysings | Dorpstraat 59 Stellenbosch |
| Kontakpersoon | Michelle Nolte |
| Kontaknommer | 021 88 66 107 |
| e-pos Adres | info@dorpstraat.co.za |
| Gebeurtenis | HOËSKOOL KOFFIEFONTEIN GHOLFDAG |
| Provinsie | Vrystaat |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | Afslaan: 08:30 |
| Plek | Koffiefontein Gholfbaan |
| Beskrywing | Kom geniet ‘n ontspannende dag van gholf saam ons.Inskrywingsfooi: R120p/p (Sluit in ete)
Sluitingsdatum: Ma 21 September 2009 Kontak: Therona Jones by 0823782075 SHOT GUN START BAIE PRYSE TE WEN!!! INDUVIDUAL POINTS STABLEFORD |
| Padaanwysings | Koffiefontein Gholfbaan |
| Kontakpersoon | Daleen Grobbelaar |
| Kontaknommer | 0824455321 |
| e-pos Adres | daleeng101@gmail.com |
| Gebeurtenis | Opvoedkundige Uitstalling |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 10:00 – 16:00 (18:00) |
| Plek | Bellville Stadskouburg |
| Beskrywing | Cape Home Educators, d.i. die Tuisskoolvereniging in die Wes-Kaap, bied hul jaarlikse Opvoedkundige Uitstalling aan. Die Opvoedkundige materiaal op Uitstalling is gemik op van die voorskoolse kind tot en met leerders/volwassenes wat inligting benodig oor tersiêre instansies waar hul verder kan studeer om hul vir die arbeidsmark te bekwaam. ‘n Groot aantal Kurrikulum Verkskaffers is ook by hierdie geleentheid teenwoordig en hul sal ook toepaslike inligting verskaf oor wat hul uniek maak in dit wat hul aanbied, asook watter vakke nodig is om ‘n leerder te bemagtig vir tersiêre opleiding. Tesame met die Uitstallings sal deurlopend lesings aangebied word i.v.m. die verskillende produkte/dienste op Uitstalling. Vanaf 15:30 – 18:00 is daar ‘n spesiale seminaar wat deur Leendert van Oostrum van die Pestalozzi Trust, d.i. die regsvereniging vir Tuisskolers, aangebied sal word. Sy seminaar sal handel oor tuisonderwys in die algemeen vir nuut beginners sowel as vir die meer ervare tuisskoler asook regsaspekte wat in aanmerking geneem moet word. Hierdie Uitstalling is nie net gemik op die tuisskoler nie, maar ook op alle ouers met kinders in Openbare/Staatskole sowel as Privaatskole, aangesien ‘n groot aantal aparte pakette bv. Wiskunde of Tale aangebied word, waar ‘n leerder in ‘n skool dalk ekstra hulp mee benodig. |
| Padaanwysings | Neem N1 tot en met Bellville/Durbanville afrit en draai in die Bellville rigting. Volg Durbanvilleweg tot krusing met Voortrekkerweg en draai links in Voortrekkerweg. Volg Voortrekkerweg vir ongeveer 1 km. Die Bellville Stadskouburg is op regterkant tussen die Bellville Munisipalekantore en Sanlam hoofkantoor. |
| Kontakpersoon | Linda Koetsier |
| Kontaknommer | 083 683 1858 |
| e-pos Adres | koetsier@flotron.co.za |
| Gebeurtenis | Die Kaalkop Waarheid |
| Provinsie | Vrystaat |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 19:00 tot laat |
| Plek | Marquard |
| Beskrywing | Die Kaalkop Waarheid wat hierdie jaar ‘n SAMA en Huisgenoot TEMPO nominasie vir hul album Woestyn se Rivier gekry het tree Saterdag 26 September op by Le Cheri in Marquard. Skakel Jana vir meer inligting of besprekings by 079 527 7070 |
| Padaanwysings | Marquard Oos Vrystaat – Hoofstraat |
| Kontakpersoon | Jana Marchand |
| Kontaknommer | 0795277070 |
| e-pos Adres | yvette@tnm.co.za |
| Gebeurtenis | Persia to Paarl |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 11:00-21:00 |
| Plek | Nederburg Veilingkompleks |
| Beskrywing | Gedagtes aan Persië van ouds roep beelde op van besige, kleurryke straatmarkte wat spog met verleidelike ware, buikdanseresse, voortreflike kos en uitsonderlike wyne. Wanneer jy die Nederburg Veilingkompleks betree, verwelkom ‘n ware Persiese souq (mark) jou met ryklik versierde stalletjies propvol lekkernye en ander moet-hê artikels met beide ‘n Oosterse en Suid-Afrikaanse geur. Sowat twintig Paarlse wynkelders sal jou herinner waarom hierdie streek wêreldbekendheid verwerf het vir sy uitstaande wyne – veral die vlagskipvariëteite, naamlik Shiraz (wat volgens ‘n eeu-oue legende sy oorsprong in Persië gehad het) en Chenin Blanc.Neem jou tyd met die proe van die verskeidenheid wenwyne en peusel aan kwaliteit Oosterse, Kaaps-Maleis of tradisioneel Suid-Afrikaanse disse, en beweeg dan na die Persiese matbakh (kombuis) waar sjefs, wynmakers and ander plaaslike kenners jou sal inlaat in ‘n paar kook- en wyngeheime. Word opnuut betower deur die wonder van speserye deur die bekende kosfoendie, Cas Abrahams; word verlei deur die pure dekadensie van KWV Brandewyn saam met smelt-in-die-mond sjokolade en geniet ‘n verskeidenheid ander proesessies. Toegangskaartjies vir volwassenes beloop R80 (Sat) / R150 (Vry) en vir kinders van 2 tot 18-jaar, R25. Kaartjies is beskikbaar by www.cultivaria.com of by die deur. |
| Padaanwysings | Nederburg Veilingkompleks Paarl |
| Kontakpersoon | Annelize Stroebel |
| Kontaknommer | 021 863 4886 |
| e-pos Adres | admin@paarlwine.co.za |
| Gebeurtenis | Basaar |
| Provinsie | Vrystaat |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 9 uur |
| Plek | Reddersburg |
| Beskrywing | Reddersrus Sentrum vir Bejaardes hou basaar!! Kom geniet ‘n heerlike dag saam met inwoners van die Sentrum. Daar sal ‘n pannekoek, koek, poeding en allerlei tafel deur inwoners aangebied word. |
| Padaanwysings | Ry op die N6 na Reddersburg. Reddersrus is in Van der Haerstraat aan die oostekant van die dorp |
| Kontakpersoon | Husselmann Beverley |
| Kontaknommer | 0515530004 |
| e-pos Adres | reddersrus@lantic.net |
| Gebeurtenis | Matriek Reunie 1969 Hoërskool Klerksdorp |
| Provinsie | Noordwes |
| Datum | 26 September 2009 tot 27 September 2009 |
| Tyd | Twee Dae |
| Plek | Klerksdorp |
| Beskrywing | Ons soek na die matriek klas maats van 1969. Ons wil graag ‘n reunie hou. Datum ± einde Augustus of September 2009 |
| Padaanwysings | Klerksdorp Hoërskool Skoolterrein |
| Kontakpersoon | Henk Geels |
| Kontaknommer | 0826514847 |
| e-pos Adres | geelshenk@gmail.com |
| Gebeurtenis | ’89 ERMELO HOERSKOOL REUNIE |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | Sal bevestig word |
| Plek | ERMELO |
| Beskrywing | Alle matrieks wat in 1989 aan Ermelo Hoerskool was en asook oud-onderwysers wat wil bywoon is welkom |
| Padaanwysings | Sal bevestig word. |
| Kontakpersoon | TINA GROENEWALD |
| Kontaknommer | 0823882167 |
| e-pos Adres | tinagroenewald@telkomsa.net |
| Gebeurtenis | 1974 Reunie H/S Brandwag Benoni |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 12uur middag tot laat |
| Plek | Klubhuis by rugbyvelde |
| Beskrywing | Kuier lekker saam Bring en braai |
| Padaanwysings | Skool se rugby velde |
| Kontakpersoon | Linda Alberts |
| Kontaknommer | 0829331161 |
| e-pos Adres | linda.a@telkomsa.net |
| Gebeurtenis | Reunie: 1949 Matrikulante Hoërskool Volksrust |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | Vanaf 10:00 voormiddag |
| Plek | Pretoria |
| Beskrywing | 1949 Matrikulante van Hoërskool Volksrust gaan ‘n reünie hou op 26 September 2009 om 60 jaar na matriek op luisterryke wyse te vier!!Ons het reeds 10 jaar gelede ons 50ste reünie gevier en drie van ons maats het sedertdien “stil heengegaan”. Elf van die aanvanklike vier-en-twintig is reeds oorlede.
Ons is reeds 6 “langslewendes” wat DV gaan fees vier!! |
| Padaanwysings | Kontak Loutjie Joubert vir verdere besonderhede. |
| Kontakpersoon | Loutjie Joubert |
| Kontaknommer | 0827718533 |
| e-pos Adres | joubertlc@mweb.co.za |
| Gebeurtenis | Reunie |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 16:00 |
| Plek | gedeelte 60 en 61 kameelfontein |
| Beskrywing | Reunie van 1979 Matrieks te Hercules Hoerskool Hercules Pretoria |
| Padaanwysings | sal volg |
| Kontakpersoon | Jan g Knoetze |
| Kontaknommer | 0823371652 |
| e-pos Adres | knoetzekallie@lantic.net |
| Gebeurtenis | Hoërskool Hermanus 1972 Matriek Reunie |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 26 September 2009 16h30 vir 17h00 |
| Plek | Hermanus |
| Beskrywing | Kontak my asseblief op onderstaand cell nommer of epos. Was Martha van Wyk. Ons reël informele reunie vir ons 1972 matrieks die 26ste September 2009 |
| Padaanwysings | Huidige Laerskool Hermanus, waar ons Matriek geskryf het – sal bevestig. |
| Kontakpersoon | Marieta Coetzer |
| Kontaknommer | 082 976 8336 |
| e-pos Adres | marietac@transfin.co.za |
| Gebeurtenis | 1969 MATRIEK REUNIE |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | MIDDAG/AAND |
| Plek | CITRUSDAL |
| Beskrywing | NUWEDAM GASTEHUIS |
| Padaanwysings | N7 VANAF KAAPSTAD. DRAAI LINKS OP PALEISHEUWELPAD 2KM AFDRAAI REGS |
| Kontakpersoon | Henda Marais |
| Kontaknommer | 0833830459 |
| e-pos Adres | henda@oudam.co.za |
| Gebeurtenis | 350 jarige Louwfees Labori et Picardi |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 15:00 |
| Plek | Laborie & Picardie, Suider Paarl |
| Beskrywing | Die 350 jarige Louwfees vind plaas op die familieplaas Picardie in die Paarl. Hul voorvader Jan Pieterz Louw van Bovenkarspel, Noord Holland het in 1659 op die skip “Gecroond Leeuw” in die Kaap aangekom en Picardie is sedert 1842 in besit van die Louws. Die familiefees val saam met die jaarlikse Cultivaria fees in die Paarl en is dit vir die familie ‘n ideale geleentheid om in albei feeste te deel. Vir meer besonderhede, skakel Attie Louw by 08 250 250 56 of Annemarie Eksteen by 082 820 3908. |
| Padaanwysings | Hoofstraat, Suider Paarl |
| Kontakpersoon | Attie Louw |
| Kontaknommer | 0825025056 |
| e-pos Adres | attiekotie@absamail.co.za |
| Gebeurtenis | Hoërskool Ventersdorp Matriekreünie 1979 |
| Provinsie | Noordwes |
| Datum | Saterdag, 26 September 2009 |
| Tyd | 15:00 |
| Plek | Mosaiek Gastehuis Ventersdorp |
| Beskrywing | 1979 Matrieks van Hoërskool Ventersdorp se 30 jaar reünie |
| Padaanwysings | Carmichael str 100 Ventersdorp S 26 18 47.1 E 26 50 02.4 |
| Kontakpersoon | Koos Myburg |
| Kontaknommer | 0827009266 |
| e-pos Adres | myburgs@metroweb.co.za |
| Gebeurtenis | Houtsnyuitstalling |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 28 September 2009 tot 2 Oktober 2009 |
| Tyd | 9.00 – 19.00 |
| Plek | H/v Trumperstr & Dickensonlaan Waverley, Pretoria |
| Beskrywing | Houtsnyersgilde stal houtsnystukke uit om 25 jaar te vier |
| Padaanwysings | N1, Stormvoel afrit, draai wes, 1ste robot na N1 draai regs, Robynstraat word Trumperstraat tot by Dickensonlaan NG Kerk saal |
| Kontakpersoon | Cecelina Lombard |
| Kontaknommer | 0836219161 |
| e-pos Adres | cecelina@woodcarving.co.za |
| Gebeurtenis | Melanie Lowe |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Dinsdag, 29 September 2009 |
| Tyd | 20h30 |
| Plek | Dorpstraat Restaurant Teater |
| Beskrywing | Fresh on the heels of the revelation of her engagement to the gorgeous woman in her life, singer Melanie Lowe is climbing out of the closet and taking to highways and byways of South Africa to bring her Living the Truth tour to your city. Taking its name from her new song, Living the Truth – inspired by her relationship with her fiancée, Angela – her new tour promises to showcase the songstress as never before. Featuring her much-loved hit songs and a few surprises, each show will strip back the mask and offer an intimate portrait into Melanie’s life, as she shares honestly and openly her own experiences and the stories behind her songs. Sultry and sexy as ever, but 100% Melanie, loyal fans won’t be disappointed and new fans will be captivated. |
| Padaanwysings | Dorpstraat 59 Stellenbosch |
| Kontakpersoon | Michelle Nolte |
| Kontaknommer | 021 88 66 107 |
| e-pos Adres | info@dorpstraat.co.za |
| Gebeurtenis | Gerald Clark |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Datum | Woensdag, 30 September 2009 |
| Tyd | 20h30 |
| Plek | Dorpstraat Restaurant Teater |
| Beskrywing | Blues Ghuru |
| Padaanwysings | Dorpstraat 59 Stellenbosch |
| Kontakpersoon | Michelle Nolte |
| Kontaknommer | 021 88 66 107 |
| e-pos Adres | info@dorpstraat.co.za |
| Gebeurtenis | n’ Kwessie van Verbeelding |
| Provinsie | Oos-Kaap |
| Datum | 30 September 2009 tot 3 Oktober 2009 |
| Tyd | 7pm |
| Plek | Little Theatre, Belmont Terrace, Central, Port Elizabeth |
| Beskrywing | ATKV-PEAAT bied weer hierdie jaar ‘n prettige komedie aan wat sal sorg dat a lagspiere behoorlike gekielie sal word. Die moeilikheid begin op die dag was Nicholas vir Kleinkoos ompraat on hom to help on tot in Michelle se koshuiskamer te klim met die doel on sy liefdesbriewe te gaan terughaal. Kaartjies is beskikbaar by Helen, westway Kafee. |
| Padaanwysings | Little Theatre, Belmont Terrace, Central, Port Elizabeth |
| Kontakpersoon | Helen |
| Kontaknommer | 041 365 0217 |
| e-pos Adres | julie@flypiggyfly.co.za |
| Gebeurtenis | Avis South African Derby |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | 30 September 2009 tot 4 Oktober 2009 |
| Tyd | 08h00 |
| Plek | Kyalami Equestrian Park |
| Beskrywing | Once again Avis has partnered with the Gauteng Horse Society to bring us the most anticipated event on the equestrian and social calendar – The Avis South African Derby 2009. Besides the thrilling Showjumping Derby, there is also Dressage, Equitation, Driving, Compleat Horse and Showing. Come and watch the best riders in South Africa battle it out over the heart stopping Avis Derby course. There will be loads of fun for the whole family; kids play ground, pony rides, face painting and more. For more information and ticket sales, please contact GHS on (011) 702 1657. |
| Padaanwysings | 1 Dahlia Road , Kyalami |
| Kontakpersoon | Gauteng Horse Society |
| Kontaknommer | (011) 702 1657 |
| e-pos Adres | marika@ghsinfo.co.za |
| Gebeurtenis | Matriek 2000 Reunie – Hoerskool Noorderland, Pietersburg/ Polokwane |
| Provinsie | Limpopo |
| Datum | Woensdag, 30 September 2009 |
| Tyd | 27 Februarie 2010 |
| Plek | Pietersburg/Polokwane |
| Beskrywing | Ons soek alle matriekulante van 2000 aan die Hoerskool Noorderland in Polokwane om kontak te maak. |
| Padaanwysings | Volg binne-kort |
| Kontakpersoon | Estey Edwards |
| Kontaknommer | 0825111315 |
| e-pos Adres | estey@telkomsa.net |
| Gebeurtenis | Obaro Lentetuinkompetisie |
| Provinsie | Gauteng |
| Datum | Woensdag, 30 September 2009 |
| Tyd | Skryf voor 30 September 2009 in |
| Plek | Obaro Pretoria, Obaro Brits en Obaro Wonderboom |
| Beskrywing | Obaro Lentetuinkompetisie nou oop vir inskrywings. Inskrywingsvorm beskikbaar by Obaro Brits, Tomstraat 81, Obaro Wonderboom, Lavenderweg 107 en Obaro Pretoria, Pretoriusstraat 65. Besoek Obaro se webtuiste by www.obaro.co.za vir meer inligting. |
| Padaanwysings | Besoek Obaro se webtuiste by www.obaro.co.za vir die toegelate areas van inskrywings. |
| Kontakpersoon | Janine Barlow |
| Kontaknommer | 012 381 2945 |
| e-pos Adres | janineb@obaro.co.za |