Gemeenskapsdagboek – wat gebeur alles in September

Gebeurtenis Kuns Mark
Provinsie Gauteng
Datum 12 September 2009 tot 12 Desember 2009
Tyd 09:00 – 15:00
Plek Krugersdorp
Beskrywing Nuwe kuns mark in Krugersdorp. Alle hand gemaakte produkte behalwe kos te koop. Stalletjies beskikbaar vir R185.
Padaanwysings Hoek van Cecil Night en De Wet strate, Krugersdorp
Kontakpersoon Jolene Richardson
Kontaknommer 083 411 8226
e-pos Adres lienkiesa@yahoo.co.uk
Gebeurtenis Kunsuitstalling
Provinsie Oos-Kaap
Datum 14 September 2009 tot 23 September 2009
Tyd 11h00 – 16h00
Plek Brightonlaan 38, Somerstrand, Port Elizabeth
Beskrywing Kunstenaar en meester van houtkuns, Nico Swart se nuutste uitstalling: Exhibition Manor 38
Padaanwysings Sien bo
Kontakpersoon Marelise
Kontaknommer 0836510533
e-pos Adres marelise@gamtoos.co.za
Gebeurtenis Natalie Chapman
Provinsie Wes-Kaap
Datum Dinsdag, 22 September 2009
Tyd 20h30
Plek Dorpstraat Restaurant Teater
Beskrywing Volwasse Kontemporêr
Padaanwysings Dorpstraat 59
Stellenbosch
Kontakpersoon Michelle Nolte
Kontaknommer 021 88 66 107
e-pos Adres info@dorpstraat.co.za
Gebeurtenis TWEE KLASSIEKE WERKE deur die Universiteit van Pretoria orkes en kore.
Provinsie Gauteng
Datum Dinsdag, 22 September 2009
Tyd 20:00
Plek Aula – Universiteit van Pretoria
Beskrywing Two Classic Greats deur UP Kunste! Gounod se Santa Cecilia Mis met die UP simfonie-orkes van 112, 3 soliste, 5 harpe, orrel en die UP Konsertkoor van 250 gevolg deur Beethoven se Simfonie Nr 5.
Padaanwysings AULA teater op UP Hoofkampus, h/v Universiteits- en Lynnwoodweg. Ingang in Lynnwood oorkant Roperstraat. Draai links na sekuriteit deurgang, vind parkering naby die teater.
Kontakpersoon Philippa Kotzé
Kontaknommer 0124202947
e-pos Adres philippa.kotze@up.ac.za
Gebeurtenis Huis Otto Liefdadigheids Gholfdag
Provinsie Gauteng
Datum Dinsdag, 22 September 2009
Tyd 10:00
Plek ERPM Gholbaan, Pretoriaweg, Boksburg Wes.
Beskrywing Gholfdag om fondse in te samel vir Huis Otto Self-Help Sentrum vir Kwadrupliee. Die sentrum voorsien akkommodasie en dienste aan kwadrupliee en parapliee.
Padaanwysings Vanaf Witbank op N12 neem die Jetpark afrit en draai links. Volg die pad tot by die gholfbaan op linkerkant. Vanaf Johannesburg op N12 neem die Jetpark afrit en draai regs en volg die pad tot by die gholfbaan op linkerkant.
Kontakpersoon Huis Otto
Kontaknommer 0118175496 / 0721751672
e-pos Adres quadotto@netactive.co.za
Gebeurtenis Tulbagh Skou 2009
Provinsie Wes-Kaap
Datum 23 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd 10:00 tot laat
Plek Tulbagh
Beskrywing 136ste Lanbouskou – oudste aaneenlopende skou!Hooffokus: Perdekampioeneskappe
(SA Vriesperd kampioenskappe / WP Ruiterkuns proewe asook Saalperde en Hackneys)

Kunstenaars gedurende die skou:
Nic Stevens / Andries Vermeulen / Skallabrak en nog vele!

SAP Hondevertoning / Skoukoningin & Prinsesse / Steakaand en meer as 100 stalletjies!

Facebook groep: Tulbagh Skou

Padaanwysings R44 vanaf Kaapstad (N1)(kyk uit vir ons ‘banners’)
Kontakpersoon Heidi Taljaard
Kontaknommer 0836604841
e-pos Adres heidi.taljaard@gmail.com
Gebeurtenis STAPWEEK – STAPPERS REUNIE
Provinsie Noordwes
Datum 23 September 2009 tot 4 Oktober 2009
Tyd Heel dag lank, elke dag- Sept. skoolvakansie
Plek Eagle Cove Staproete – Magalies
Beskrywing Kom stap saam.
Alle stappers welkom!
R90.00 per volw. per nag en
R70.00 per kind p.n.
Bespreek by Anvie Ventures
Padaanwysings Beskikbaar by Anvie Ventures.
Kontakpersoon Vivian Louw
Kontaknommer 012 662 1140
e-pos Adres anvie@iburst.co.za
Gebeurtenis Juanita du Plessis Konsert
Provinsie Gauteng
Datum Woensdag, 23 September 2009
Tyd 19:00
Plek Alberton Burgersentrum
Beskrywing Juanita du Plessis tree in Alberton op. Hierdie is n lekker kuier en ontspan geleentheid gemik op die hele gesin.
Kostes is tussen R100 en R50 per persoon.
Padaanwysings Alberton Burgersentrum, Gauteng
Kontakpersoon Cynthia van Loggerenberg
Kontaknommer 0828543004
e-pos Adres info@werner.za.net
Gebeurtenis Magna Carta
Provinsie Wes-Kaap
Datum Woensdag, 23 September 2009
Tyd 20h30
Plek Dorpstraat Restaurant Teater
Beskrywing British folk legends Magna Carta returns to tour South Africa in September and October.. Magna Carta is one of the longest running acoustic acts in the world, founded by North Yorkshireman Chris Simpson in 1969. Tom Hoy joined the group in the mid-70’s. They have toured 64 countries, recorded 30 albums and sold 8,000,000 albums world-wide. It was the albums Seasons’ and the magnificent classic ‘Lord of the Ages’, (regarded by many in South Africa as up there with ‘Dark side of the Moon’ and ‘Sergeant Pepper’) and the evergreen single ‘Airport Song’ that put them on the world map. From London’s Royal Albert Hall with the Royal Philharmonic Orchestra to the Montreux Festival and Lisbon Opera House and the Canterbury Festival in Ontario,Canada, to the ancient souk in Damascus, Syria, their timeless music has woven its magic across every kind of audience and nationality. Last year’s SA concert was completely sold out!
Padaanwysings Dorpstraat 59
Stellenbosch
Kontakpersoon Michelle Nolte
Kontaknommer 021 88 66 107
e-pos Adres info@dorpstraat.co.za
Gebeurtenis Stappersweek- Stap reunie
Provinsie Limpopo
Datum 23 September 2009 tot 4 Oktober 2009
Tyd Sept. Skoolvakansie
Plek Bela-Bela, Nylstroom en Naboom
Beskrywing Kom stap lekker saam op verskillende roetes beskikbaar:
R90.00 per volw. en R70.00 p k per nag. Bespreek by Anvie Ventures:
Padaanwysings Beskikbaar by Anvie Ventures
Kontakpersoon Vivian Louw
Kontaknommer 012 662 1140
e-pos Adres anvie@iburst.co.za
Gebeurtenis GiG Youth Camp
Provinsie Noordwes
Datum 23 September 2009 tot 25 September 2009
Tyd 12:00
Plek Konka Kampe Magaliesburg
Beskrywing Jongmense (14 jaar en op) gaan saamtrek, lekker kamp en die Here se Naam vir 2 dae grootmaak. Sprekers soos Gary Kieswetter en sangers soos Retief Burger, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld en John Ellis van Tree63 gaan die praise & worship doen.
Padaanwysings www.konka.co.za
Kontakpersoon Elize Stoop
Kontaknommer 0716714761
e-pos Adres info.gigministries@gmail.com
Gebeurtenis Dames Oggend met Glam Guru
Provinsie Gauteng
Datum Donderdag, 24 September 2009
Tyd 09:00
Plek Hervormde Kerk Magalies Moot
Beskrywing NG Wesmoot hou `n dames oggend saam met die gewilde kyknet ster “die Glam Guru” teen R100 per persoon.
Padaanwysings Van der Hoff weg oppad na Hartebeespoortdam. Regs in Charl straat en dan regs in Roux straat.
Kontakpersoon Bothma Willanie
Kontaknommer 0823387055
e-pos Adres Willanie.Bothma@eds.com
Gebeurtenis Kalahari Kuierfees
Provinsie Noord-Kaap
Datum 24 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd Vroeg tot baie laat
Plek Upington
Beskrywing ‘n Heerlike kuierfees vir die hele gesin met kunstenaars soos Juanita, Theuns Jordaan. Sport, meerkatgat vir jong mense, kindertent, teater produksies, stalletjies en ABSA vryverhoog. Vele meer. Kom geniet jouself
Padaanwysings DIe eiland kampterrein langs die Oranje-Rivier, net nadat jy oor die brug in Upington gery het.Aanwysings
Kontakpersoon Elna Bezuidenhout
Kontaknommer 054 332 1100
e-pos Adres amorine@transquote.co.za
Gebeurtenis Richard & Lochner
Provinsie Wes-Kaap
Datum Donderdag, 24 September 2009
Tyd 20h30
Plek Dorpstraat Restaurant Teater
Beskrywing Oor die afgelope twintig jaar is Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock bekende name in die Afrikaanse musiekwêreld. Met treffers soos Tussen Treine, Ballade vir ‘n Enkeling, Liefliedjie en Die Kinders van Afrika het hulle diep spore getrap in Afrikaans. Sowat tien jaar gelede het Andrew Roos hom by hulle aangesluit.
Padaanwysings Dorpstraat 59
Stellenbosch
Kontakpersoon Michelle Nolte
Kontaknommer 021 88 66 107
e-pos Adres info@dorpstraat.co.za
Gebeurtenis SABT Wes-Kaap Boerboel Skou
Provinsie Wes-Kaap
Datum Donderdag, 24 September 2009
Tyd Registrasies 09h00, Skou 10h00
Plek Brackenfell Sportgrond
Beskrywing Die SA Boerboel Telersvereniging bied weereens sy jaarlikse Wes-Kaap Skou, wat een van die 6 streekskoue is wat landwyd aangebied word, te Brackenfell aan. Die skou bestaan uit 24 kategorieë – vanaf die babaklas (6 weke) regdeur tot by die seniors (ouer as 2 jaar). Die hoogtepunt sal dan die aanwys van die Groot Kampioen reun en teef wees. Van die SABT se keurders en hondekenners sal die beoordeling waarneem. Wenners sal aangewys word op grond van die hond wat oor die beste kombinasie van temperament, algemene bouvorm, algemene gesondheid en funksionaliteit beskik.
Die nasionale Kampioenskapskou sal dan op 7 November in Parys, Vrystaat plaasvind.
Enige Boerboel met bewys van voorgeslag mag (wat by registrasie ingedien moet word) inskryf. Eienaars van honde wat 6 maande of jonger is, moet kan bewys dat die honde se inentings op datum is.
Die publiek is welkom om die dag se verrigtinge by te woon om hierdie uitsonderlike ras beter te leer ken. Verversings, Boerboelboeke en -produkte sal te koop aangebied word, en ‘n fotograaf se dienste sal ook beskikbaar wees om die vierbenige sterre af te neem.
Padaanwysings sien asb www.sabt.co.za vir kaart en padaanwysings
Kontakpersoon Aldu Le Grange
Kontaknommer 083 462 0817
e-pos Adres algrange@ct.stormnet.co.za
Gebeurtenis ALLEENLOPER SAMEKOMS
Provinsie Gauteng
Datum Donderdag, 24 September 2009
Tyd Vanaf 10h00
Plek CENTURION
Beskrywing ALLEENLOPER SAMEKOMS vir alleenlopers, geskeides, weduwees en wewenaars van oral. Kuier gesellig saam Ontmoet nuwe vriende en vriendinne met dieselfde belangstellings.Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Middag Ete ingesluit.
Padaanwysings Word verskaf by bespreking
Kontakpersoon Cotie
Kontaknommer 012-6675317
e-pos Adres cotie@telkomsa.net
Gebeurtenis Prime Circle at The Town Square
Provinsie Gauteng
Datum Donderdag, 24 September 2009
Tyd Show starts at 13h00 and again at 14h30 on both da
Plek Gold Reef City Theme Park
Beskrywing Prime Circle, South Africa’s premier live rock band, is heading for The Town Square at the Gold Reef City Theme Park for two explosive performances on 24 September (Heritage Day) and 27 September.
Padaanwysings Gold Reef City Theme Park, Northern Parkway, Ormonde.
Kontakpersoon Gold Reef City Theme Park
Kontaknommer 011 248 6800
e-pos Adres info@goldreefcity.co.za
Gebeurtenis Overberg Cliviaskou
Provinsie Wes-Kaap
Datum 24 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd 9 vm – 5 nm
Plek Hermanus
Beskrywing Vind plaas in die Ronde saal van die NG kerk Hermanus. Bekende kwekers stal uit. R10 p.p toegangsgeld
Padaanwysings Kerkstraat, Hermanus. Skuins oorkant ABSA Bank.
Kontakpersoon Eugenie Nolte
Kontaknommer 0283124245
e-pos Adres cfcordier@telkomsa.net
Gebeurtenis Walvis Fees
Provinsie Oos-Kaap
Datum 24 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Heeldag
Plek Witsand
Beskrywing Baba Walvis Fees met vele aktiwiteite insluitend visvang kompetisies op die Breederivier, fietsry, half maraton, potjiekos en meer. Gaan na www.witsand-festival.co.za
Padaanwysings Vanaf George, neem N2 rigting Kaapstad. Net na Heidelberg is die afdraai na Witsand. +/- 190km vanaf George lughawe
Kontakpersoon Helen Heyns
Kontaknommer 0824114545
e-pos Adres gerrit@centraldev.co.za
Gebeurtenis Waterberg Wildsfees
Provinsie Limpopo
Datum 24 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd Van 08:00 tot laat
Plek Vaalwater
Beskrywing Wildsfees. Baba, potjiekos, 4×4, sang, Mej Waterberg kompetisie, kindervermaak, stoetvee uitstallings, stalletjies, wild seminaar, RPO seminaar, KUNSTENAARS: Lianie May, Bok van Blerk, Prop, Amor Vitone, Pieter Smit, Wynand en Chere, Kurt Durren, Pieter Koen. Bie vermaak vir groot en klein.
Padaanwysings 170 km van Pretoria. Ry met N1 noord en draai af by Modimole afdraai. Ry deur Nylstroom(Modimolle) en 60 km verder is Vaalwater in die hartjie van die Waterberge.
Kontakpersoon Albert Berg
Kontaknommer 0847993120
e-pos Adres jaberg@vodamail.co.za
Gebeurtenis Jaarlikse ‘Music at the Museum’ Fees
Provinsie KwaZulu-Natal
Datum Donderdag, 24 September 2009
Tyd 9:00-22:00
Plek Voortrekker/ Msunduzi Museum, Pietermaritzburg
Beskrywing Hierdie jaar het ons ‘n groter, beter fees wat die hele dag lank gaan duur. Kaartjies kos slegs R15 per sessie. Oggendsessie: Kore en Opera. Middag: Volksdanse en Gospel. Aand: Jazz en Popmusiek. Iets vir ALMAL!
Padaanwysings Hoek van Boshoff en Langalibalelestrate, Pietermaritzburg
Kontakpersoon Riana Mulder
Kontaknommer 033 3946834/5
e-pos Adres rmulder@msunduzimuseum.org.za
Gebeurtenis Winnie the Pooh
Provinsie Gauteng
Datum 24 September 2009 tot 4 Oktober 2009
Tyd The show runs twice daily at 11h30 and 14h10
Plek Gold Reef City Theme Park
Beskrywing The world’s most loved bear is coming to Jozi’s number one family entertainment destination this spring. Winnie the Pooh, the idol of A.A.Milne’s much-loved Pooh Stories, is starring in his own musical spectacular at Gold Reef City Theme Park from 24 September to 4 October 2009The show, presented in association with Peoples Theatre, will bring the delightful adventures of Pooh, Christopher Robin, Piglet, Owl, Tigger, Kango, Roo and Eeyore to life in a dynamic musical production packed with warmth and humour on the Hippodrome stage.
Padaanwysings Gold Reef City Theme Park, Northern Parkway, Ormonde.
Kontakpersoon Gold Reef City Theme Park
Kontaknommer 011 248 6800
e-pos Adres info@goldreefcity.co.za
Gebeurtenis Reunie
Provinsie Noord-Kaap
Datum 24 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Heeldag
Plek Sprinhbok
Beskrywing Reunie 1978-1980 Matrikulante
van Hoërskool Namakwaland
Springbok
Padaanwysings Volg Later 
Kontakpersoon Huipie Schreuder
Kontaknommer 0829214463
e-pos Adres huipie@barvallei.co.za
Gebeurtenis Re-unie tydens Barber Reef fees
Provinsie Mpumalanga
Datum 24 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd Vroeg tot laat
Plek Barberton
Beskrywing Alle oud-studente (alle jare) van die Hoërskool Barberton word uitgenooi na ‘n masiewe re-unie tydens die eerste Barber Reef Festival. Kom kuier saam, dis beter as Facebook!
Padaanwysings Op die Hoërskool Barberton terrein
Kontakpersoon Wandi Rovati
Kontaknommer 013 712 1120
e-pos Adres barhigh@soft.co.za
Gebeurtenis 4 U Gospel Fees
Provinsie KwaZulu-Natal
Datum 24 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd 9:00 Donderdag oggend tot 12:00 Sondag Middag.
Plek Utrecht KZN
Beskrywing Die 4 U Gospel Fees is ‘n eerste vir Utrecht, maar beslis nie die laaste nie.
Soos reeds genome is hierdie fees vir die hele Noord Kwa Zulu Natal en ook vir diegene wat baie ver bly en ‘n behoefte het aan ‘n lekker “praise & worship” naweek.Eers wil ek julle vertel watter kunstenaars by hierdie gospel fees gaan optree.
Mense soos: Danie Botha; Julius Magan; Melanie Steenkamp; Willie van die Wenspan; Alive 4 Christ van Cobus van Rensburg; Karen Kerr en Rejoice Dancing Group; Sybrand Kleingeld; Jannie Theron en nog baie ander het reeds bevestig dat hulle hier gaan optree.

Ons beoog om hierdie ‘n naweek van suiwer gospel te maak. Gesinne wat saam wil kuier en Ons Vader wil loof en prys kry ‘n geleentheid daarvoor. Minder bekende kunstenaars word ook die geleentheid gebied om hulle self aan die publiek bekend te stel met hulle sang.

Daar sal genoeg vir oud en jonk wees om te geniet. Ek dink spesifiek aan die Alive 4 Christ groep van Cobus van Rensburg wat die tieners gaan bedien en Willie van die Wenspan wat die kleiner mensies gaan besig hou.

Padaanwysings www.utrecht.co.za
Kontakpersoon Mienkie Ferreira
Kontaknommer 0783034466
e-pos Adres mienkie@4ufestival.co.za
Gebeurtenis albertinia aalwynfees
Provinsie Wes-Kaap
Datum 24 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd vanaf 19h00
Plek albertinia
Beskrywing Dit is die fees met gees. Iets vir elkeen van vermaak met kunstenaars soos Wicus van der merwe, Zak van Niekerk, Basjan,Wynand windpomp, Eclipse; plaaslike talent, kindervermaak, speletjies, 101 km fun run quad event, bigscreen rugby; 6 a side sokker toernooi, baie kos, potjiekoskompetisie, vlotte, optog en boeremusiekgilde wat heeldag musiek buite gaan maak en nog vele meer.
Padaanwysings 40 km vanaf Riversdal, 3 ure vanaf Kaapstad op die N2 ingang Albertinia en 1km na feessaal in stasiestraat. Feesaanwysings sal sigbaar wees.
Kontakpersoon Albertinia Toerisme Buro
Kontaknommer 028-735 1000
e-pos Adres albinfo@telkomsa.net
Gebeurtenis White Mountain Folk Festival
Provinsie KwaZulu-Natal
Datum 24 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Gates open at 8am on Thursday 24 Sept
Plek White Mountain Lodge near Estcourt
Beskrywing If you want to escape the city and chill out in a superb mountain setting while listening to acoustic performances by some of the country’s top artists, then look no further than the annual White Mountain Folk Festival.Coinciding with Heritage Day and the start of the school holidays, this intimate, family-friendly festival runs over four days from September 24 to 27 and is held at White Mountain Lodge near Giant’s Castle in the beautiful Central Drakensberg region of KwaZulu-Natal.

Featured acts include Rambling Bones, the alter ego of Jay Bones, frontman for popular ska/punk band Fuzigish; Wonderboom’s Cito, performing songs from his soon-to-be released debut solo album; as well as a rare, acoustic solo performance by Bertie Coetzee, lead vocalist for Afrikaans folk rock outfit Zinkplaat.

Also on the bill are Farryl Purkiss, Josie Field, Larry Amos, Gary Thomas, Laurie Levine, Redhand Blues Band, Joshua Grierson, Andra, Barry Thomson, Flowing Water Band and Catlike Thieves, to name but a few.

Other attractions range from abseiling, paintball and helicopter flips to fishing, boating, hiking and a zip line across a nearby 100m-wide gorge. There’s also a beer market featuring several local breweries, colourful arts and crafts and a variety of food stalls catering for all tastes. Festival-goers can also make full use of the lodge’s facilities, including a restaurant, pub, games room, swimming pool and satellite TV.

Now in its fourth year, White Mountain is KZN’s only acoustic music festival and has quickly become a firm favourite on the events calendar. Tickets are available at Game stores in KZN (R400), Computicket (R450) and at the festival gate (R500). The price includes camping for the entire festival and children under 12 pay R50. For more information, visit www.whitemountain.co.za or contact Pedro at 082 892 6176.

Padaanwysings 34km from Estcourt, 200km from Durban and 430km from Johannesburg on tarred roads.
Kontakpersoon Mandy Carlo
Kontaknommer 0824477258
e-pos Adres mandy@c-weed.com
Gebeurtenis ABO Toer na Mpumalanga
Provinsie Mpumalanga
Datum 25 September 2009 tot 28 September 2009
Tyd 8h00
Plek Mpumanlaga
Beskrywing ABO-TOER NA MpumalangaDie Vriende van Oorlogsmuseum in Bloemfontein, se Pretoria tak het ‘n toer saamgestel “Op die Voetspore van genl Ben Viljoen”. Die toer begin Donderdag, 24 September met ‘n lesing deur dr van Dyk, van Bloemfontein, oor die lewe van genl. Viljoen. Die lesing vind die aand by Afrikaans Hoër Seunskool plaas. Die toer vertrek per bus Vrydag 25 September om 8h00 vanaf Affies na Belmoralstasie en die konsentrasiekamp. Die gevegsterrein waar die gevegte van Rhenosterskop en Kobaltmyn plaasgevind het, is van die plekke wat besoek gaan word, in die Middelburg – Groblersdal omgewing. Ons gaan ook by genl JBM Hertzog se graf aandoen. In die Groblersdal omgewing besoek ons o.a. Meyer de Kock se graf op die plaas Windhoek, wat as basiskamp vir genl. Ben Viljoen gebruik is, tot kort voor hy gevange geneem is.

Daarna besoek ons gevegsterreine in die omgewing van Dullstroom, Belfast, Tonteldoos en Roossenekal. Ander besienswaardighede waaronder Tant Raal Botha se hospitaal by Broederstroom en die Laersdrift nedersetting word ook aangedoen
.
Maandagmiddag is ons terug in Pretoria. Die koste beloop R2500.00. Die koste sluit alle etes en verblyf van Vrydagaand tot Maandagoggend, asook versnappering op die bus in. Belangstellendes kan Ansie Wondergem, van die Pretoria-tak, van die Vriende van die Oorlogsmuseum, by 021-346 7454 kontak, vir nadere besonderhede.

Padaanwysings Vertrek vanaf Affies, Kotze straat Pretoria
Kontakpersoon Ansie Wondergem
Kontaknommer 021-346 7454
e-pos Adres gert.theart@vodamail.co.za
Gebeurtenis 1989 Hoerskool Rob Ferreira matriekklas 20 jaar reunie
Provinsie Mpumalanga
Datum 25 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd 18h00 & 15h00
Plek Hoerskool Rob Ferreira
Beskrywing Matriekklas van 1989 hou hul 20 jaar reunie by die skool op Vrydag en Saterdag, 25 – 26 September 2009.
Padaanwysings By die skool se lapa
Kontakpersoon Anne Meyer (nee Douglass)
Kontaknommer 0837875624
e-pos Adres annewmeyer@hotmail.com
Gebeurtenis RABIE/RABE FAMILIE SAAMTREK
Provinsie Wes-Kaap
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd 25 – 27 September 2009
Plek Worcester
Beskrywing Die Rabie/Rabe familie hou weer ‘n saamtrek by ‘Kleinplasie” op Worcester in die Boland.
Padaanwysings Kontak my vir meer inligting.
Kontakpersoon Dianne Coetzee
Kontaknommer 083 5359546
e-pos Adres singa@telkomsa.net
Gebeurtenis LEMMER FEES
Provinsie Afrika
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Die naweek
Plek HARTBEESFONTEIN NOORD WES
Beskrywing LEMMER-FEES
25- 27 SEPTEMBER 2009
TE HARTBEESFONTEIN (NOORD-WES)Alle Lemmers en aangetroude familie van die Lemmers word genooi na bogemelde driejaarlikse fees.
Koste is minimaal en die program is interessant; onder andere word die hersiene Lemmer-boek bekendgestel en die Lemmer-familiebond van SA word amptelik gestig;
’n konsert en ook ’n besoek aan ’n wildplaas vorm deel van die program.
Bespreking nie later nie as 31 Augustus is ’n vereiste.
Kontak Frikkie of Madré Lemmer by selfoonnommer 082 944 0633.

LEMMER FAMILY GATHERING
25- 27 SEPTEMBER 2009
HARTBEESFONTEIN (NORTH WEST)

All Lemmers en family married to Lemmers are invited to the festival mentioned above which takes place on a three yearly basis.
Costs are minimal and the programme is interesting; inter alia the revised Lemmer Famliy Book will be launched and the Lemmer Family Association of SA will be officially formed.
A concert and also a visit to a game farm will form part of the programme.
Booking not later than 31 August is essential.
Contact Frikkie or Madré Lemmer at cell number 082 944 0633.

Padaanwysings Frikkie sal verskag
Kontakpersoon Frikkie of Madre
Kontaknommer 082 944 0633
e-pos Adres johan.fourie@lionsure.com
Gebeurtenis reunie 1969 matriek Louis Trichardt
Provinsie Gauteng
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd HEELDAG
Plek Louis Trichardt
Beskrywing 1969 Matrieks en almal wat saam was, reunie by Mountain View Hotel in Louis Trichardt. epos na tjaard@duplessisrsa.com
Padaanwysings Louis Trichardt
Kontakpersoon tjaard du plessis
Kontaknommer 0736862717
e-pos Adres tjaard@duplessisrsa.com
Gebeurtenis Hoërskool Bonnievale Matrieks 1969 reunie
Provinsie Wes-Kaap
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Sal bepaal word
Plek Bonnievale
Beskrywing Die 1969 Matrieks van Hoërskool Bonnievale hou reunie op 25-27 September 2009 op Bonnievale. Belangstellendes, wat ons onderwysers, ASOOK Sub A’s van 1958 tot St. 8 (1967)! insluit, moet asb. so gou moontlik hul kontakbesonderhede aan Maretha (Odendal) van Niekerk stuur by marethavn@gmail.com
Padaanwysings Besonderhede later
Kontakpersoon Maretha Van NIekerk
Kontaknommer 0836633346
e-pos Adres marethavn@gmail.com
Gebeurtenis 20-Jarige feeskampe
Provinsie Gauteng
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Vrydagmiddag tot Sondagmiddag
Plek Woord in Aksie Kampterrein
Beskrywing Woord in Aksie nooi alle oud kampers uit na die twee opkomende feeskampe om hulle 20-jarige bestaan te vier. Die kampe word by die Pretoria kampterrein aangebied en alle oud-kampers oor die hele land word uitgenooi. Die feeskamp vir vroue is die naweek van 25 tot 27 September 2009 en die mannekamp is die naweek van 9 tot 11 Oktober 2009. Kom vier saam fees met vrolike en dankbare harte om aan GOD al die eer te bring vir SY genade in ons lewens.
Padaanwysings Is beskikbaar op ons webwerf www.wia.org.za
Kontakpersoon Frikkie Pistorius
Kontaknommer 012-8083953/4
e-pos Adres frikkie@wia.org.za
Gebeurtenis Hoerskool Zwartkop 20jaar reunie
Provinsie Gauteng
Datum Vrydag, 25 September 2009
Tyd 16:00 – laat
Plek Ho’erskool Zwartkop
Beskrywing Ons beplan die 20 jaar reunie vir alle 1989 matrix.By die skoolsaalRSVP Tanya 082 997 0744
Mark Gentle 082 464 6892
Padaanwysings by die skool saal
Kontakpersoon Tanya Fourie
Kontaknommer 0829970744
e-pos Adres tanya@ractech.co.za
Gebeurtenis Hoerskool Verwoerdburg Matrieks 1989 reunie
Provinsie Gauteng
Datum 25 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd Vrydag 25 September vanaf 15:00
Plek Centurion
Beskrywing Die 1989 matrieks van Hoerskool Verwoerdburg hou reunie op 25 en 26 September 2009. Belangstellendes, wat onderwysers van 1989 insluit, moet hul kontakbesonderhede stuur aan woeries89@mweb.co.za
Padaanwysings Die funksie sal by Zwartkops lapa in Wierdalaan, Centurion gehou word.
Kontakpersoon Richard Stone
Kontaknommer 0836009415
e-pos Adres woeries89@mweb.co.za
Gebeurtenis Hoerskool Verwoerdburg Matrieks 1989 reunie
Provinsie Gauteng
Datum 25 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd Vrydag 25 September vanaf 15:00
Plek Centurion
Beskrywing Die 1989 matrieks van Hoerskool Verwoerdburg hou reunie op 25 en 26 September 2009. Belangstellendes, wat onderwysers van 1989 insluit, moet hul kontakbesonderhede stuur aan woeries89@mweb.co.za
Padaanwysings Die funksie sal by Zwartkops lapa in Wierdalaan, Centurion gehou word.
Kontakpersoon Richard Stone
Kontaknommer 0836009415
e-pos Adres woeries89@mweb.co.za
Gebeurtenis Reunie – 1989 Matrieks – Hoerskool Worcester-Oos
Provinsie Wes-Kaap
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Aandfunksie
Plek Worcester
Beskrywing Ons is op soek na die 1989 matriek klas van die Hoerskool Worcester-Oos. Stuur asb kontakbesonderhede dringend!
Padaanwysings Sal volg
Kontakpersoon Marlene Burger
Kontaknommer 0832567879
e-pos Adres marlene.burger@paarlweb.co.za
Gebeurtenis 40 JR REÜNIE 1969 MATRIEKS HOËRSKOOL SWARTLAND
Provinsie Wes-Kaap
Datum 25 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd 19:00
Plek Malmesbury
Beskrywing Dit is al weer 10 jr later. Ons soek nog dringend na ‘n paar maats.
Padaanwysings OLOK-saal,
Hoërskool Swartland,
Dirkie Uysstraat,
MALMESBURY
Kontakpersoon Annalene Barnard
Kontaknommer 072 013 7708
e-pos Adres annalene.barnard@yahoo.com
Gebeurtenis REÜNIE HOËSKOOL KOFFIEFONTEIN
Provinsie Vrystaat
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd 18:00
Plek KOFFIEFONTEIN
Beskrywing Die Hoërskool Koffiefontein vier vanjaar hul 125ste bestaansjaar. Ons beplan ‘n reünie vir alle oudskoliere en oudpersoneel vir die naweek van 25 – 27 September 2009. Dit gaan gepaard met ‘n lekker kuieraand (Vrydagaand), Saterdag gaan ons karnaval hou en die aand verder kuier. Sondag sluit ons af met ‘n kerkdiens.Skakel asseblief die skoolkantoor vir besprekings. By 053 2050 004
Padaanwysings Hampden weg nr 4, HOËSKOOL KOFFIEFONTEIN
Kontakpersoon Daleen Grobbelaar
Kontaknommer 0824455321
e-pos Adres daleeng101@gmail.com
Gebeurtenis H/skool Ermelo 1989 Matriek Reunie
Provinsie Mpumalanga
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Begin die vrydag 18:00
Plek H/skool Ermelo
Beskrywing Die 1989 matrieks hou reunie gedurende die naweek van die 25 September. Vir meer inligting skakel vir Done Arnoldi by 0834071036
Padaanwysings Vergader by Klub 1000 om 18:00 vrydag 25 September
Kontakpersoon Phillip Breedt
Kontaknommer 0828041231
e-pos Adres fanta@erries.co.za
Gebeurtenis Persian Tawla
Provinsie Wes-Kaap
Datum Vrydag, 25 September 2009
Tyd 17:30-21:00
Plek Nederburg Veilingkompleks
Beskrywing 350 gelukkige liefhebbers van kos en wyn uit die boonste rakke kan hul tydens die Persië na Paarl fees, wat deel uitmaak van die bekende Cultivaria geleentheid, gereed maak vir ‘n aand van proegenot op Vrydag 25 September by die Nederburg Veilingkompleks. Die koningin van Kaaps Maleise kos en eienaar van die bekende Kontreihuis Restaurant by die Zomerlust Gastehuis, Cass Abrahams, gaan gaste tydens die Persiese Tawla (tafel) geleentheid betower met haar kenmerkende kookkuns hand aan hand met ‘n seleksie van die Paarl se voorste wyne. Kaartjies is beskikbaar teen R150 per persoon by www.cultivaria.com of by die deur. www.persiatopaarl.co.za.
Padaanwysings Nederburg Veilingkompleks
Paarl
Kontakpersoon Annelize Stroebel
Kontaknommer 021 863 4886
e-pos Adres admin@paarlwine.co.za
Gebeurtenis 1989 Matriek Reunie
Provinsie Mpumalanga
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Begin die vrydag 18:00
Plek H/skool Ermelo
Beskrywing Die 1989 matrieks hou reunie gedurende die naweek van die 25 September. Vir meer inligting skakel vir Done Arnoldi by 0834071036
Padaanwysings Pretoria, Witbank, Middelburg, Hendrina, Ermelo
Kontakpersoon Phillip Breedt
Kontaknommer 0828041231
e-pos Adres fanta@erries.co.za
Gebeurtenis Re-unie-JBMHERTZOGHOëSKL -1965
Provinsie Vrystaat
Datum 25 September 2009 tot 26 September 2009
Tyd 17.30nm
Plek Bloemfontein- Skoolsaal
Beskrywing Re-unie: 44jr – 1965 Matriekklas-JBM- Kontakpersoon = ELIZE STOCKIGT ; 082 411 6190
Padaanwysings BloemfonteinHoërskool,
Gladstoneweg,
Bayswater,
Bloemfontein
Kontakpersoon Andre Groenewald
Kontaknommer 082836671
e-pos Adres agroen@wol.co.za
Gebeurtenis 1979 Reunie Hoërskool Ben Viljoen
Provinsie Mpumalanga
Datum 25 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Vrydag tot Sondag
Plek Marble Hall
Beskrywing Bymekaar kom op Bow-Inn naby Marble Hall en sommer net ‘n lekker kuier en weersiens.
Padaanwysings Kontak asb Yvonne by 082 777 2019 of botesy@atlantic.net, of vir Krisjan by 082 897 0002 of Corlette by corlette@internext.co.za
Kontakpersoon Janine Welgemoed
Kontaknommer 082 924 0312
e-pos Adres janinewel@webmail.co.za
Gebeurtenis Anna Davel
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 20h30
Plek Dorpstraat Restaurant Teater
Beskrywing Anna Davel het sopas ‘n nuwe cd vrygestel met die titel Linger Longer. Sy doen haar jaarlikse solo-vertoning by Dorpstraat en die gehoor kan uitsien na ‘n seleksie van haar kenmerkende oorspronklike musiek (Gypsy, As jou hart reg klop) asook meer bekende Jazz Swing musiek van die 20’s en 30’s (Frank Sinatra, Dean Martin, Nat King Cole).
Padaanwysings Dorpstraat 59
Stellenbosch
Kontakpersoon Michelle Nolte
Kontaknommer 021 88 66 107
e-pos Adres info@dorpstraat.co.za
Gebeurtenis HOËSKOOL KOFFIEFONTEIN GHOLFDAG
Provinsie Vrystaat
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd Afslaan: 08:30
Plek Koffiefontein Gholfbaan
Beskrywing Kom geniet ‘n ontspannende dag van gholf saam ons.Inskrywingsfooi: R120p/p (Sluit in ete)

Sluitingsdatum: Ma 21 September 2009

Kontak: Therona Jones by 0823782075

SHOT GUN START

BAIE PRYSE TE WEN!!!

INDUVIDUAL POINTS STABLEFORD

Padaanwysings Koffiefontein Gholfbaan
Kontakpersoon Daleen Grobbelaar
Kontaknommer 0824455321
e-pos Adres daleeng101@gmail.com
Gebeurtenis Opvoedkundige Uitstalling
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 10:00 – 16:00 (18:00)
Plek Bellville Stadskouburg
Beskrywing Cape Home Educators, d.i. die Tuisskoolvereniging in die Wes-Kaap, bied hul jaarlikse Opvoedkundige Uitstalling aan. Die Opvoedkundige materiaal op Uitstalling is gemik op van die voorskoolse kind tot en met leerders/volwassenes wat inligting benodig oor tersiêre instansies waar hul verder kan studeer om hul vir die arbeidsmark te bekwaam. ‘n Groot aantal Kurrikulum Verkskaffers is ook by hierdie geleentheid teenwoordig en hul sal ook toepaslike inligting verskaf oor wat hul uniek maak in dit wat hul aanbied, asook watter vakke nodig is om ‘n leerder te bemagtig vir tersiêre opleiding.
Tesame met die Uitstallings sal deurlopend lesings aangebied word i.v.m. die verskillende produkte/dienste op Uitstalling.
Vanaf 15:30 – 18:00 is daar ‘n spesiale seminaar wat deur Leendert van Oostrum van die Pestalozzi Trust, d.i. die regsvereniging vir Tuisskolers, aangebied sal word. Sy seminaar sal handel oor tuisonderwys in die algemeen vir nuut beginners sowel as vir die meer ervare tuisskoler asook regsaspekte wat in aanmerking geneem moet word.
Hierdie Uitstalling is nie net gemik op die tuisskoler nie, maar ook op alle ouers met kinders in Openbare/Staatskole sowel as Privaatskole, aangesien ‘n groot aantal aparte pakette bv. Wiskunde of Tale aangebied word, waar ‘n leerder in ‘n skool dalk ekstra hulp mee benodig.
Padaanwysings Neem N1 tot en met Bellville/Durbanville afrit en draai in die Bellville rigting. Volg Durbanvilleweg tot krusing met Voortrekkerweg en draai links in Voortrekkerweg. Volg Voortrekkerweg vir ongeveer 1 km. Die Bellville Stadskouburg is op regterkant tussen die Bellville Munisipalekantore en Sanlam hoofkantoor.
Kontakpersoon Linda Koetsier
Kontaknommer 083 683 1858
e-pos Adres koetsier@flotron.co.za
Gebeurtenis Die Kaalkop Waarheid
Provinsie Vrystaat
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 19:00 tot laat
Plek Marquard
Beskrywing Die Kaalkop Waarheid wat hierdie jaar ‘n SAMA en Huisgenoot TEMPO nominasie vir hul album Woestyn se Rivier gekry het tree Saterdag 26 September op by Le Cheri in Marquard. Skakel Jana vir meer inligting of besprekings by 079 527 7070
Padaanwysings Marquard Oos Vrystaat – Hoofstraat
Kontakpersoon Jana Marchand
Kontaknommer 0795277070
e-pos Adres yvette@tnm.co.za
Gebeurtenis Persia to Paarl
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 11:00-21:00
Plek Nederburg Veilingkompleks
Beskrywing Gedagtes aan Persië van ouds roep beelde op van besige, kleurryke straatmarkte wat spog met verleidelike ware, buikdanseresse, voortreflike kos en uitsonderlike wyne. Wanneer jy die Nederburg Veilingkompleks betree, verwelkom ‘n ware Persiese souq (mark) jou met ryklik versierde stalletjies propvol lekkernye en ander moet-hê artikels met beide ‘n Oosterse en Suid-Afrikaanse geur. Sowat twintig Paarlse wynkelders sal jou herinner waarom hierdie streek wêreldbekendheid verwerf het vir sy uitstaande wyne – veral die vlagskipvariëteite, naamlik Shiraz (wat volgens ‘n eeu-oue legende sy oorsprong in Persië gehad het) en Chenin Blanc.Neem jou tyd met die proe van die verskeidenheid wenwyne en peusel aan kwaliteit Oosterse, Kaaps-Maleis of tradisioneel Suid-Afrikaanse disse, en beweeg dan na die Persiese matbakh (kombuis) waar sjefs, wynmakers and ander plaaslike kenners jou sal inlaat in ‘n paar kook- en wyngeheime. Word opnuut betower deur die wonder van speserye deur die bekende kosfoendie, Cas Abrahams; word verlei deur die pure dekadensie van KWV Brandewyn saam met smelt-in-die-mond sjokolade en geniet ‘n verskeidenheid ander proesessies.
Toegangskaartjies vir volwassenes beloop R80 (Sat) / R150 (Vry) en vir kinders van 2 tot 18-jaar, R25. Kaartjies is beskikbaar by www.cultivaria.com of by die deur.
Padaanwysings Nederburg Veilingkompleks
Paarl
Kontakpersoon Annelize Stroebel
Kontaknommer 021 863 4886
e-pos Adres admin@paarlwine.co.za
Gebeurtenis Basaar
Provinsie Vrystaat
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 9 uur
Plek Reddersburg
Beskrywing Reddersrus Sentrum vir Bejaardes hou basaar!! Kom geniet ‘n heerlike dag saam met inwoners van die Sentrum. Daar sal ‘n pannekoek, koek, poeding en allerlei tafel deur inwoners aangebied word.
Padaanwysings Ry op die N6 na Reddersburg. Reddersrus is in Van der Haerstraat aan die oostekant van die dorp
Kontakpersoon Husselmann Beverley
Kontaknommer 0515530004
e-pos Adres reddersrus@lantic.net
Gebeurtenis Matriek Reunie 1969 Hoërskool Klerksdorp
Provinsie Noordwes
Datum 26 September 2009 tot 27 September 2009
Tyd Twee Dae
Plek Klerksdorp
Beskrywing Ons soek na die matriek klas maats van 1969. Ons wil graag ‘n reunie hou. Datum ± einde Augustus of September 2009
Padaanwysings Klerksdorp Hoërskool Skoolterrein
Kontakpersoon Henk Geels
Kontaknommer 0826514847
e-pos Adres geelshenk@gmail.com
Gebeurtenis ’89 ERMELO HOERSKOOL REUNIE
Provinsie Mpumalanga
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd Sal bevestig word
Plek ERMELO
Beskrywing Alle matrieks wat in 1989 aan Ermelo Hoerskool was en asook oud-onderwysers wat wil bywoon is welkom
Padaanwysings Sal bevestig word.
Kontakpersoon TINA GROENEWALD
Kontaknommer 0823882167
e-pos Adres tinagroenewald@telkomsa.net
Gebeurtenis 1974 Reunie H/S Brandwag Benoni
Provinsie Gauteng
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 12uur middag tot laat
Plek Klubhuis by rugbyvelde
Beskrywing Kuier lekker saam
Bring en braai
Padaanwysings Skool se rugby velde
Kontakpersoon Linda Alberts
Kontaknommer 0829331161
e-pos Adres linda.a@telkomsa.net
Gebeurtenis Reunie: 1949 Matrikulante Hoërskool Volksrust
Provinsie Gauteng
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd Vanaf 10:00 voormiddag
Plek Pretoria
Beskrywing 1949 Matrikulante van Hoërskool Volksrust gaan ‘n reünie hou op 26 September 2009 om 60 jaar na matriek op luisterryke wyse te vier!!Ons het reeds 10 jaar gelede ons 50ste reünie gevier en drie van ons maats het sedertdien “stil heengegaan”. Elf van die aanvanklike vier-en-twintig is reeds oorlede.

Ons is reeds 6 “langslewendes” wat DV gaan fees vier!!
Ons soek nog na :
Willie Louw,
George Leonard,
Petrus Marais,
J.Pretorius,
M. Cloete,
Pieter Theron en Pieter Labuschagne.

Padaanwysings Kontak Loutjie Joubert vir verdere besonderhede.
Kontakpersoon Loutjie Joubert
Kontaknommer 0827718533
e-pos Adres joubertlc@mweb.co.za
Gebeurtenis Reunie
Provinsie Gauteng
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 16:00
Plek gedeelte 60 en 61 kameelfontein
Beskrywing Reunie van 1979 Matrieks te Hercules Hoerskool Hercules Pretoria
Padaanwysings sal volg
Kontakpersoon Jan g Knoetze
Kontaknommer 0823371652
e-pos Adres knoetzekallie@lantic.net
Gebeurtenis Hoërskool Hermanus 1972 Matriek Reunie
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 26 September 2009 16h30 vir 17h00
Plek Hermanus
Beskrywing Kontak my asseblief op onderstaand cell nommer of epos. Was Martha van Wyk. Ons reël informele reunie vir ons 1972 matrieks die 26ste September 2009
Padaanwysings Huidige Laerskool Hermanus, waar ons Matriek geskryf het – sal bevestig.
Kontakpersoon Marieta Coetzer
Kontaknommer 082 976 8336
e-pos Adres marietac@transfin.co.za
Gebeurtenis 1969 MATRIEK REUNIE
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd MIDDAG/AAND
Plek CITRUSDAL
Beskrywing NUWEDAM GASTEHUIS
Padaanwysings N7 VANAF KAAPSTAD.
DRAAI LINKS OP PALEISHEUWELPAD
2KM AFDRAAI REGS
Kontakpersoon Henda Marais
Kontaknommer 0833830459
e-pos Adres henda@oudam.co.za
Gebeurtenis 350 jarige Louwfees Labori et Picardi
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 15:00
Plek Laborie & Picardie, Suider Paarl
Beskrywing Die 350 jarige Louwfees vind plaas op die familieplaas Picardie in die Paarl. Hul voorvader Jan Pieterz Louw van Bovenkarspel, Noord Holland het in 1659 op die skip “Gecroond Leeuw” in die Kaap aangekom en Picardie is sedert 1842 in besit van die Louws.
Die familiefees val saam met die jaarlikse Cultivaria fees in die Paarl en is dit vir die familie ‘n ideale geleentheid om in albei feeste te deel.
Vir meer besonderhede, skakel Attie Louw by 08 250 250 56 of Annemarie Eksteen by 082 820 3908.
Padaanwysings Hoofstraat, Suider Paarl
Kontakpersoon Attie Louw
Kontaknommer 0825025056
e-pos Adres attiekotie@absamail.co.za
Gebeurtenis Hoërskool Ventersdorp Matriekreünie 1979
Provinsie Noordwes
Datum Saterdag, 26 September 2009
Tyd 15:00
Plek Mosaiek Gastehuis Ventersdorp
Beskrywing 1979 Matrieks van Hoërskool Ventersdorp se 30 jaar reünie
Padaanwysings Carmichael str 100
Ventersdorp
S 26 18 47.1
E 26 50 02.4
Kontakpersoon Koos Myburg
Kontaknommer 0827009266
e-pos Adres myburgs@metroweb.co.za
Gebeurtenis Houtsnyuitstalling
Provinsie Gauteng
Datum 28 September 2009 tot 2 Oktober 2009
Tyd 9.00 – 19.00
Plek H/v Trumperstr & Dickensonlaan Waverley, Pretoria
Beskrywing Houtsnyersgilde stal houtsnystukke uit om 25 jaar te vier
Padaanwysings N1, Stormvoel afrit, draai wes, 1ste robot na N1 draai regs, Robynstraat word Trumperstraat tot by Dickensonlaan NG Kerk saal
Kontakpersoon Cecelina Lombard
Kontaknommer 0836219161
e-pos Adres cecelina@woodcarving.co.za
Gebeurtenis Melanie Lowe
Provinsie Wes-Kaap
Datum Dinsdag, 29 September 2009
Tyd 20h30
Plek Dorpstraat Restaurant Teater
Beskrywing Fresh on the heels of the revelation of her engagement to the gorgeous woman in her life, singer Melanie Lowe is climbing out of the closet and taking to highways and byways of South Africa to bring her Living the Truth tour to your city.
Taking its name from her new song, Living the Truth – inspired by her relationship with her fiancée, Angela – her new tour promises to showcase the songstress as never before.
Featuring her much-loved hit songs and a few surprises, each show will strip back the mask and offer an intimate portrait into Melanie’s life, as she shares honestly and openly her own experiences and the stories behind her songs. Sultry and sexy as ever, but 100% Melanie, loyal fans won’t be disappointed and new fans will be captivated.
Padaanwysings Dorpstraat 59
Stellenbosch
Kontakpersoon Michelle Nolte
Kontaknommer 021 88 66 107
e-pos Adres info@dorpstraat.co.za
Gebeurtenis Gerald Clark
Provinsie Wes-Kaap
Datum Woensdag, 30 September 2009
Tyd 20h30
Plek Dorpstraat Restaurant Teater
Beskrywing Blues Ghuru
Padaanwysings Dorpstraat 59
Stellenbosch
Kontakpersoon Michelle Nolte
Kontaknommer 021 88 66 107
e-pos Adres info@dorpstraat.co.za
Gebeurtenis n’ Kwessie van Verbeelding
Provinsie Oos-Kaap
Datum 30 September 2009 tot 3 Oktober 2009
Tyd 7pm
Plek Little Theatre, Belmont Terrace, Central, Port Elizabeth
Beskrywing ATKV-PEAAT bied weer hierdie jaar ‘n prettige komedie aan wat sal sorg dat a lagspiere behoorlike gekielie sal word.
Die moeilikheid begin op die dag was Nicholas vir Kleinkoos ompraat on hom to help on tot in Michelle se koshuiskamer te klim met die doel on sy liefdesbriewe te gaan terughaal.
Kaartjies is beskikbaar by Helen, westway Kafee.
Padaanwysings Little Theatre,
Belmont Terrace,
Central,
Port Elizabeth
Kontakpersoon Helen
Kontaknommer 041 365 0217
e-pos Adres julie@flypiggyfly.co.za
Gebeurtenis Avis South African Derby
Provinsie Gauteng
Datum 30 September 2009 tot 4 Oktober 2009
Tyd 08h00
Plek Kyalami Equestrian Park
Beskrywing Once again Avis has partnered with the Gauteng Horse Society to bring us the most anticipated event on the equestrian and social calendar – The Avis South African Derby 2009. Besides the thrilling Showjumping Derby, there is also Dressage, Equitation, Driving, Compleat Horse and Showing.
Come and watch the best riders in South Africa battle it out over the heart stopping Avis Derby course. There will be loads of fun for the whole family; kids play ground, pony rides, face painting and more. For more information and ticket sales, please contact GHS on (011) 702 1657.
Padaanwysings 1 Dahlia Road , Kyalami
Kontakpersoon Gauteng Horse Society
Kontaknommer (011) 702 1657
e-pos Adres marika@ghsinfo.co.za
Gebeurtenis Matriek 2000 Reunie – Hoerskool Noorderland, Pietersburg/ Polokwane
Provinsie Limpopo
Datum Woensdag, 30 September 2009
Tyd 27 Februarie 2010
Plek Pietersburg/Polokwane
Beskrywing Ons soek alle matriekulante van 2000 aan die Hoerskool Noorderland in Polokwane om kontak te maak.
Padaanwysings Volg binne-kort
Kontakpersoon Estey Edwards
Kontaknommer 0825111315
e-pos Adres estey@telkomsa.net
Gebeurtenis Obaro Lentetuinkompetisie
Provinsie Gauteng
Datum Woensdag, 30 September 2009
Tyd Skryf voor 30 September 2009 in
Plek Obaro Pretoria, Obaro Brits en Obaro Wonderboom
Beskrywing Obaro Lentetuinkompetisie nou oop vir inskrywings. Inskrywingsvorm beskikbaar by Obaro Brits, Tomstraat 81, Obaro Wonderboom, Lavenderweg 107 en Obaro Pretoria, Pretoriusstraat 65. Besoek Obaro se webtuiste by www.obaro.co.za vir meer inligting.
Padaanwysings Besoek Obaro se webtuiste by www.obaro.co.za vir die toegelate areas van inskrywings.
Kontakpersoon Janine Barlow
Kontaknommer 012 381 2945
e-pos Adres janineb@obaro.co.za

evl

3 thoughts on “Gemeenskapsdagboek – wat gebeur alles in September

  1. An impressive share! I have just forwarded this onto a
    colleague who was doing a little homework on this. And he actually ordered me lunch due to the fact that I found it for him…
    lol. So let me reword this…. Thanks for the meal!!
    But yeah, thanks for spending time to discuss
    this matter here on your internet site.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>