Skip to content

Topic: NewsSyndicate content

Betoging-geweld kring ál wyer uit

October 17, 2009 by Riette

Jy kan nie jou eie town-ship afbrand en verwag die president (Jacob Zuma) moet jou kom sien nie.

So het mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gisteroggend aan Beeld gesê.

Gewelddadige betogings het dié week gemeenskappe op plekke in Mpumalanga en Gauteng tot stilstand gebring.

Betogers het chaos gesaai in Sakhile buite Standerton, Belfast en Nelspruit in Mpumalanga, Palm Ridge in Alberton, en Diepsloot, noord van Johannesburg.

Zuma self het deur sy woordvoerder gewelddadige betogings teen swak dienslewering veroordeel.

Zuma het by monde van mnr. Vincent Magwenya gesê daar is ander maniere as geweld om hul probleme op te los.

“Daar is geen verskoning vir die gewelddadige optrede en verwoesting van eiendom nie,” het Magwenya gisteraand aan Beeld gesê.

André Damons berig uit Standerton in Mpumalanga twee adjunkministers het gister as lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) by die munispale kantore op dié dorp met plaaslike raadslede en gemeenskapsleiers van Sakhile vergader – maar nie self die massas toegespreek nie.

Mnre. Fikile Mbalula (polisie) en Malusi Gigaba (binnelandse sake) het later aangedui die ontevredenes sal geduldig moet wag op antwoorde oor die diensleweringsgriewe waaroor hulle al langer as drie weke betoog.

“As ons ons ondersoek afgehandel het en die verslag opgestel het, sal ons terugkom en sê wat is waar en wat is nie,” het Mbalula op ’n mediakonferensie ná dié vergadering gesê.

Inwoners eis die kop van me. Queen Khumalo-Radebe, burgemeester, en ander raadslede weens swak dienslewering en die verdwyning van R30 miljoen.

Twee raadslede het reeds bedank.

“Die betogings is nie spontaan nie en is beplan en georganiseer.

“Dit is nie asof dit in ’n sjebien bespreek is nie. Ons moet begin verstaan hoekom die mobilisering om van mense ontslae te raak nou plaasvind,” het Mbalula gesê.

Hy het gesê die mense moet geduldig wees sodat die ondersoek afgehandel kan word en dat hulle nie hul ongeduld met verwoesting moet wys nie.

“Hoekom het hulle so lank gevat om die mense aan te kla teen wie die bewerings gemaak word? Ons sal nie bang wees om teen die leierskorps op te tree as ons bevind dat hulle oortree het nie.

“Daar sal na elke besluit van die stadsraad gekyk word,” het Gigaba gesê.

Mbalula het die plaaslike raad gekritiseer omdat hulle nie met die gemeenskap gekommunikeer het nie.

Die gewelddadige betogings kan die legitimiteit van die staat ondermyn, meen mnr. Joel Ne-tshitenzhe, senior ANC-lid.

Hy het gister top-partyleiers op die vergadering van die ANC se Gautengse uitvoerende komitee in Benoni toegespreek.

“As dit (gewelddadige betogings) herhaaldelik gebeur en dit word die reël eerder as die uitsondering, sal dit die legitimiteit van die staat ondermyn,” het hy gewaarsku.

Volgens Netshitenzhe is dienslewering en gewelddadige betogings een van die regering se grootste uitdagings.

Hy meen die polisie moet oortreders vasvat en kommunikasie tussen die regering en gemeenskappe moet verbeter word.

Netshitenzhe erken sommige gemeenskappe het gronde vir hul ongelukkigheid oor diens-lewering en dat sommige ANC-lede en sy alliansievennote vir die probleme verantwoordelik is.

Zuma sal op 20 Oktober met burgemeesters en munisipale bestuurders van die 283 plaaslike owerhede vergader.

 

- Beeld

Verskaffer op VW se voorstoep

October 17, 2009 by Riette

Die Duitse maatskappy Benteler Automotive, wat onderstelle, paneelborde en modderskerms vir die voertuigbedryf vervaardig, gaan ’n aanleg van R178 miljoen in Uitenhage open om so na as moontlik te wees aan Volkswagen Suid-Afrika (VWSA), waaraan hy verskaf.

Mnr. Hubertus Benteler, voorsitter, het gesê die maatskappy probeer oor die wêreld heen sy fabrieke naby sy klante bou weens stygende logistieke en vervoerkoste.

Omdat baie maatskappye in die nadraai van die ekonomiese krisis min bedryfskapitaal tot hul beskikking sal hê, moet koste ook beperk word, het hy gesê.

Die fabriek, in die Nelson Mandelabaai- (NMB) Logistieke Park, sal 20 000 m² beslaan. Dit sal 250 werkgeleenthede skep en in Julie volgende jaar met produksie begin. Bouwerk aan die struktuur het op 1 Oktober begin.

Die maatskappy sal eers net aan VWSA verskaf, maar later dalk ook aan ander klante, het Benteler gesê. Die maatskappy het verskeie sakeafdelings en het meer as 70 jaar se ondervinding in die voertuigvervaardigingsbedryf.

Mnr. Dave Powels, besturende direkteur van VWSA, het gesê met Benteler feitlik op sy voorstoep sal VWSA sy doelwit vinniger kan bereik om die plaaslike inhoud van sy voertuie van die huidige sowat 40% tot meer as 70% op te stoot.

VWSA het sowat anderhalf jaar gelede ’n strategie ingestel om onder meer plaaslike inhoud te vergroot, en ’n deel daarvan is om nuwe verskaffers na die NMB- Logistieke Park te bring. Die belegging pas ook in by VWSA se fokus op vaardigheidsontwikkeling.

Benewens ’n groter plaaslike inhoud moet onderdele wat plaaslik vervaardig word, ook koste-mededingend met die res van die wêreld wees, het Powels gesê.

Daarvoor bring Benteler splinternuwe tegnologie na Suid-Afrika in die vorm van ’n hittegedrewe vormingstegniek vir staalonderdele. Benteler het gesê sy maatskappy is die wêreldleier in dié tegnologie.

’n Afvaardiging van Benteler het gister ’n ooreenkoms met die Coega-ontwikkelingskorporasie (COK) onderteken om hom in die NMB- Logistieke Park te vestig.

Dié familie-onderneming is die negende belegger in die park.

Die COK sal die gebou oprig. Benteler sal van die toerusting plaaslik bekom, terwyl ander deur die Ngqura-hawe ingevoer sal word.

Mnr. Mcebisi Jonas, LUR vir ekonomiese ontwikkeling, het Benteler verwelkom en gesê dit wys die maatskappy se vertroue in die streek.

Hy het gesê indien die regering nie proaktief vennootskappe met die private sektor bou nie, sal ontwikkeling nie plaasvind nie en sal die regering baie van sy doelwitte nie behaal nie.

Daar is geen botsing van die doelstellings van die sakegemeenskap en die regering in Suid-Afrika nie, want albei beywer hulle vir ekonomiese groei.

Die LUR het ook gesê ’n ekonomie wat sleg vaar, is dié met ’n swak private sektor.

Benteler se profiel

Benteler het 150 fabrieke in 35 lande. In Suid-Afrika het hy ’n aanleg in Alberton, van waar daar uitgevoer word. Die maatskappy verskaf ook aan voertuigvervaardigers in Indië, Rusland en Suid-Amerika.

 

Artikel geneem uit: Beeld

48 days to the South Africa elections 2009

March 5, 2009 by evl

The time for the elections is coming closer with only 48 days to the elections. I would of thought there'd be a lot more news of the elections and what's happening but it really has not increased that much.

We only see things of how corrupt the ANC is and now and then we get to see the DA say something. Coverage on tv is not as it could be. I would of loved to see debates between the parties on tv but we all know the ANC cant debate to save a cow.

The ANC propoganda sms doing the rounds

March 3, 2009 by evl

There is a new ANC sms doing the rounds. Some people on twitter also confirm this. The message reads as this:
The contents of the SMS: More than ever b4, ANC needs you,cadre! We now know that more than 6 opposition parties have secretly signed a pact to form an unholy alliance& counter revolutionary coalition to combine their minority votes to stop & unseat the ANC from government, there is only 1 thing that can stop these sinister & hypocritical motives...its an overwhelming 2/3rd majority vote in the upcoming 2009 elections! A minimum of 70% election victory is our target to avoid this calamity which is aimed at regressing our democratic gains whilst perpetuating an emergence of few black elite class! Your resposibility cde is to... commit ,canvass& campaign for the ANC as never b4 2geda we can do it(pass sms 2 at least 5 cdes ) ALUTA!!!
Seem that the ANC is really desperate and they cant win the normal way of actually delivering service. Instead they have to do fear mongering.

The ANC's plan for creating jobs

March 2, 2009 by evl

The ANC released their plans today for creating jobs. It reads as this:
Over the last 15 years we have achieved significant levels of sustained economic growth. We have managed to progressively increase the rate at which jobs have been created. But despite our progress, we still face massive unemployment and widespread poverty. We need to continue to grow the economy, and make sure that the benefits of growth are shared among all South Africans. That is why the ANC has developed a clear and achievable plan that will grow the economy over the next five years and create more decent jobs. This plan includes: * a massive public investment programme, expanding and improving rail networks, public transport, port operations, dams, housing, telecommunications and energy generation; * an expanded public works programme linked to the infrastructure programme and meeting social needs with home-based case, cr

ID to bring back scorpions among other things

January 19, 2009 by evl

The Independent democrats said they will also bring back the scorpions. I wonder where they got that idea from. I bet you all the other parties might bring it back as well. Except off course for the ANC. Nope, you can be sure they wont bring back the scorpions.

The Independent Democrats national election manifesto will among others focus on the re-introduction of the Scorpions, restoring the public's faith in the police and addressing social ills, party leader Patricia Delille said on Sunday.

news24

Al Quaeda blames Barack Obama for Israel-Gaza conflict

January 7, 2009 by Daizy

rocket_into_israelSeeing that the conflict goes back to 1960 I cannot fathom why they can blame him. Apparently they believe it's Obama's present to Israel. Huh?! Ok how can a war that was started by Hamas even remotely be blamed on Obama or America.The way the Muslims continue to think that the world revolves around hating them, is seriously clouding their judgment. Hamas continual rocket fire into Israel started this current battle, not Obama. Then they people argue put Hamas has the right to be angry because they live in a segregated community. Now flashback to when the border was made and the Israeli's was forcefully removed from their homes to give it to the Palestinians, all the Arab countries agreed upon the boundaries. Actually everyone was happy to force Israel into giving Gaza to the Palestinians. What a mistake. The Israeli's created and oasis where there was desert. They built all the hospitals and schools they had flourishing greenhouses. Where is all those things? Destroyed by Hamas for some inexplicable reason. Their hate so much stronger than their common sense. I saw on tv how the Israeli settlers cried over they're homes and farms as they where being forced from their homes. Back then it was green and beautiful now it's becoming desert again.

Green houses before Palestinians took over Gaza

greenhouses_before_pullout

They burned them all 14$million worth greenhouses destroyed for arms smuggling tunnels.

greenhouses_after_pulloutgreenhouses_arms_smuggling_tunnel

The point is the Israeli's gave in once just to be attacked again. Now the whole world is screaming for Israel to stop the fighting but what of Hamas? Should they not carry some of the burden, most of them are cowards who think if they shoot a rocket while between homes of families with children they would get away with it. That is why so many children are getting hurt because Hamas is sheltering themselves behind them. I am all worked up now because watching on the news how they concentrate on children being carried into the hospital very view ask the question why was the Israeli's shooting where there are civilians. It's because the rocket fire is coming from there.

The Princess and the Frog - Movie trailer

December 22, 2008 by Daizy

the_princess_and_the_frog Yipee! At last a new princess movie from Disney! It's been years since we have had one of these most probably because children have changed so much since I was a little girl. But I am so excited about this movie can't wait to go watch it with my little princess shell just love it, mainly because of the frog she loves frogs hehe. Now the only problem I have is I can't find any info of the film not even at the official site. All I got is that it's about a African American girl named Princess Tiana in the old Louisiana during the New Orleans' French Quarter. Even though that is it this tiny trailer hints at great promise of a lovely movie with tons of laughter :)