comment 0

“Teerpad” – Album bekendstelling

"Kom join ons op ons tweede been van ons nasionale "Kry Rigting" Toer in Durbanville wanneer Teerpad hulle eerste album "Kry Rigting" kom launch.

Ons en twee ander local rock acts (Seisoen Na Somer en Cavalry Calls) sal op Saterdagaand 6 Oktober die Durbanville Kunskafee binneval.

Hier is die Line-Up vir die aand.

21:00 – Cavalry Calls
22:00 – Seisoen Na Somer
23:00 – Teerpad

R30 sal jou inkry.

Teerpad CD’s sal beskikbaar wees teen R80

Filed under: Uncategorized

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


You can manage the subscriptions of this post.